Geverifieerde Resensie
Wes-Kaap
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wes-Kaap bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 44136 resensies.
"Isabella's restaurant at the harbour is the best place to eat at. Worth every cent. Good helpings and very fresh fish. Friendly staff. Bird island is a must, the Cape Nature staff are knowledgeable and friendly."
"Is 'n pragtige dorpie van wat ons kon sien, omdat ons eers laat die middag daar gekom het en vroeg vertrek het. Ons sou egter graag meer van die dorpie wou sien."
Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Strandloper 20"Jacobsbaai is 'n pragtige en rustige kusdorpie en ons sal beslis weer vir 'n naweek daar wil kom kuier."
"Die gastehuis was so heerlik ingerig dat ons nie eens verder die omgewing gaan verken het nie. Ons ken wel Groot-Brakrivier en dit is 'n unieke omgewing."
"Pragtig, maar alles is nogals duur by die restaurante."
"Knysna is the best, it has all the activities that someone can be interested in and also there is no crime at all."