Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

Gansbaai, Western Cape

Zeezicht Oceanfront

"Dit is n mooi kusdorp - weg van die 'ge-woel' - bied als wat nodig is - slegs 40 km vanaf Hermanus met 'n winkelsentrum en vele meer."

Yzerfontein, Western Cape

Nautilus

"Great restaurant, Lulo's on the beachfront."

Cape Town, Western Cape

Tuckaway

"The best place to be and live. Proudly Capetonian."

Cape Town, Western Cape

Krystal Beach Hotel

"Always the place to be."

Yzerfontein, Western Cape

Mossel is the Yzerfontein Gem

"Fantastiese plek en onverwags groot met lieflike huise."

Swellendam, Western Cape

33 Berg Self-Catering

"We are sorry that we didn't spend more time in Swellendam, but will definitely be back."

Mossel Bay, Western Cape

Beth-El

"Die natuurskoon is pragtig."

Doringbaai, Western Cape

Thornbay Accommodation

"Pragtige kusdorpie aan die Atlantiese Oseaan met baie plekke naby om te besoek. Strandfontein, Lutzville, Vredendal in 'n radius van 100 km."

Oudtshoorn, Western Cape

Pretplaas Akkommodasie

"Skoon dorp met restaurante wat heerlike etes bedien."

Mossel Bay, Western Cape

View on 42

"Oulike toeristedorpie"

Knysna, Western Cape

Phoenix Lodge and Waterside Accommodation

"Had an awesome time in Knysna, with great restaurants."

Mossel Bay, Western Cape

SantoSea

"Clean and well-run town."

Mossel Bay, Western Cape

11 Sea Cottage

"Dis net baie genotvol en was altyd interessant om die verskeie dele van Mosselbaai te besoek, dis 'n lekker dorp."

Agulhas, Western Cape

Seagulls Nest

"Dit is een van ons mooiste gebiede langs die see."

St Helena Bay, Western Cape

The Lazy Daisies

"Hier kan jy net eintlik rus."

De Rust, Western Cape

The Travelling Tortoise Retreat

"Pragtige omgewing en 'n netjiese dorpie."

Beaufort West, Western Cape

Bakgat Blyplek

"Ongelukkig net 'n dorp op pad na iewers."

Velddrif, Western Cape

River & Sea

"Sal die plek enige tyd aanbeveel."

Western Cape

Die Uilhuisie

"Ek bly in die Wes-Kaap en dink dat dit die beste provinsie vir toerisme is en natuurlik om in te bly."

Paarl, Western Cape

Nantes-Vue Guest House

"Sal enige tyd weer kom draai, Paarl het my hart gesteel."

George, Western Cape

21 Heather Road

"It's beautiful, I can't even describe the beauty of this place."

Beaufort West, Western Cape

Grootfontein Farm House

"Ons het die Karoo Nasionale Park besoek vir die dag en dit was heerlik!"

Cape Town, Western Cape

Portico 801

"Kaapstad is skoon, pragtig en alles werk net!"

Mossel Bay, Western Cape

De Valle 57

"Mooiste en skoonste dorp."

Elands Bay, Western Cape

Vensterklip

"Elandsbaai is 'n pragtige dorp aan die Weskus."

Page
Page 139 - Showing 4141 to 4170
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers