Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35901 resensies.

Stellenbosch, Wes-Kaap

Stellenbosch Cottage

"Min parkering in die dorp."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Vrolike Huisie

"Pragtige wegbreekplekkie. Rustig."

Kaapstad, Wes-Kaap

Krystal Beach Hotel

"Stay safe and make sure to always book a venue with safe parking."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Gasteria Grange

"Die wynkelders was 'n belewenis."

Kaapstad, Wes-Kaap

Luxury Witsand 706

"Pragtig, skoon en netjies!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Nie die eerste keer wat ons is in Oudtshoorn was nie, altyd lekker."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Goblin's Creek

"St Helena Bay is a nice beach side town, a good getaway from the hustle and bustle of the city."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Gabriella's Accommodation

"Ken dit en sal enige tyd weer terug gaan."

Buffelsbaai, Wes-Kaap

Lekkerbreek

"Min plekke was hondevriendelik wat bietjie teleurstellend was. Andersins, rustig verby."

Kaapstad, Wes-Kaap

Market House 403

"Die stad is vol lewe en 'n kulturele fees."

Onrus, Wes-Kaap

Marine Drive Manor

"Baie netjiese en vriendelike vakansiedorp."

Tulbagh, Wes-Kaap

Saronsberg Vineyard Cottages

"Lots of places to visit and close surrounds have fabulous places to visit."

Paternoster, Wes-Kaap

Phoenix 1

"Elke besoek aan Paternoster was nog altyd fantasies."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Gasteria Grange

"Rustige plattelandse dorp, met 'n pragtige kerkgebou, wynplase, Karooveld en berge."

Malmesbury, Wes-Kaap

Strydom's Accommodation

"Ons het Malmesbury spesifiek besoek vir 'n hengelkompetisie in 'n nabygeleë dam - ongelukkig nie veel rondgery in die dorp nie. Spar is beslis 'n top-Spar en 'n moet om te besoek as mens in Malmesbury kom."

Kaapstad, Wes-Kaap

15 on Norwood

"Lieflike plekke om te besoek en baie besienswaardighede."

Mosselbaai, Wes-Kaap

58 De Valle

"The location itself is good because there are a lot of activities you can do and have fun."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Beach @ 100 meter

"Pragtige dorp met als tot jou beskikking."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Holiday on Harrier

"Busy fixing roads so that will be great when completed."

Kaapstad, Wes-Kaap

Portico 706

"Beautiful city! One of my favorites. Never disappoints!"

Prins Albert, Wes-Kaap

Yellow House

"As jy van ou geboue hou en graag 'n dorp soos Prins Albert te voet wil verken sal jy dit geniet. Daar is ook bergklim en ander aktiwiteite. Om daar te kan gaan skilder of skryf is vir my droommooi. Maar as groot inkopiesentrums jou ding is sal jy deur Prins Albert ry en dit nie eers raaksien nie."

Laingsburg, Wes-Kaap

Swallows Nest

"Die vloedmuseum is 'n besoek werd. 'n Goeie restaurant/steak house sal 'n groot aanwins vir die dorp wees. Tans is daar net 3 kitskosplekke."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Summer Sea

"Pragtige dorp maar te veel bedelaars, karwagte en ongewenste rondlopers."

Blad
Blad 13 - Wys 361 tot 390
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang