Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35901 resensies.

Kaapstad, Wes-Kaap

Oceanpearl 209

"Nie te sleg nie, buitewyke is aansienlik beter. Dit bly maar 'n wêreldstad met alles wat daarmee saamgaan."

Gansbaai, Wes-Kaap

White Shark Lodge

"A lot of sightseeing and a lot to do in and around Gansbaai area, very happy."

Kaapstad, Wes-Kaap

Casa Greenpoint

"Vibey city with something for every single individual. We came to see Swanlake at the Artscape Theatre. So much to do and to see."

Kaapstad, Wes-Kaap

Azure 216

"Daar is baie plekke om te besoek en dis nie so ver uitmekaar nie. "

Kaapstad, Wes-Kaap

@ 10 Cooper

"Die stad is pragtig."

Langebaan, Wes-Kaap

99 Steps

"We love coming to langebaan and will definitely come back again."

Paarl, Wes-Kaap

Eight on Williams

"Paarl is an amazing destination. Friendly people and awesome wine estates."

Langebaan, Wes-Kaap

Steenbokkie

"Langebaan is een van ons gunstelingdorpies om te besoek."

Greyton, Wes-Kaap

Via's B&B

"Pragtige dorpie 'n moet sien."

Robertson, Wes-Kaap

Hayburg House

"Die mense is vreeslik vriendelik."

Montagu, Wes-Kaap

Alpaca Inn

"Please definitely visit Montagu."

Arniston, Wes-Kaap

Arniston Spa Hotel

"Ek moet sê ek twyfel of ek dit sal aanbeveel."

Pearly Beach, Wes-Kaap

Sandcastle

"Beautiful destination."

Koringberg, Wes-Kaap

La Belle Vie @ Village-Living

"Dis vir seker 'n verskuilde juweel."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Quaggasfontein Gastehuis

"Pragtige Karoo-dorp, beslis 'n moet vir 'n paar dae."

Kaapstad, Wes-Kaap

Elephants Eye Lodge

"Tokai is 'n moet besoek."

Kaapstad, Wes-Kaap

Portico 801

"Nie soveel in die stad vertoef nie, meer Blouberg."

Nuwerus, Wes-Kaap

Hardeveld Lodge

"Dit is ideaal as jy kom kyk na die blommefees."

Klawer, Wes-Kaap

Lemoenkloof Farm

"Kort bietjie aandag."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Kasteelberg Place Stay

"Sentraal geleë en binne loopafstand van alle besienswaardighede en meeste restaurante."

Robertson, Wes-Kaap

Mabet and Gabriella Guest Rooms

"Die Four Cousins restaurant is 'n moet vir ete. Hulle kos en diens was uit die boonste rakke."

Hermanus, Wes-Kaap

403 on Main

"Hermanus is a beautiful place with all amenities close by, lots of things to do."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Plek self is verskriklik koud, andersins baie besienswaardigheid."

Montagu, Wes-Kaap

Montagu Springs

"Baie mooi en skoon dorp met vriendelike en behuplsame inwoners. Pragtige berge en natuurlike wonders."

Paternoster, Wes-Kaap

Sunbird Cottage

"Baie aangenaam en rustig."

Gansbaai, Wes-Kaap

Sunset Bliss

"The town itself does not really offer much."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Blombosch Game Lodge

"Dis lekker sentraal om ander Weskusdorpies ook te besoek. Ons het heerlik by restaurante geëet."

Blad
Blad 11 - Wys 301 tot 330
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang