Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Saldana is 'n puik, lekker dorp. Mense is in die dorp is vriendelik en baie gaaf. Alle winkels is available by die Weskus Mall en alles is bekostigbaar."
"We know Hermanus really well as we have family there. It is a wonderful place to visit and if your accommodation is near the town you can walk absolutely everywhere. Lovely restaurants and shops across all budgets. Beautiful views and friendly folk, together with all the above, make it a super place to have an extended holiday or just stay for a few days."
"Die plek self was wonderlik. Dit was baie stil en so netjies. Ek Kan amper sê ek het niks fout gevind met Paternoster self nie."
"Lots of hidden sightseeing treasures to explore. Geocache was found at the Post Office tree which was really exciting."
"Port Owen is 'n unieke ontwikkeling aan die Weskus met fantastiese Waterfront-eiendomme op die kanale, deel van die Bergrivier met direkte toegang na die diepsee via die mond by Laaiplek."
"57 on Vermont grens aan 'n lieflike vlei. Dit is pragtig en rustig. Beslis 'n plus. En die mooiste berguitsig!"
"Ons was al baie in Witsand, maar het nog nooit so 'n ondervinding beleef nie. Witsand se mense is so fantasties en vriendelik. Ek kan nie glo wat gebeur het nie. Ons het so lekker altyd gekuier in Witsand."