Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 39877 resensies.
Curtley J. - 8th March 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Baie lekker vakansiebestemming.
Mone V. - 8th March 2021
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Pragtige strande en ’n warm atmosfeer!
Heraldine B. - 8th March 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Beslis ’n plek om te moet besoek, Daar is alles vir almal.
Juliane K. - 8th March 2021
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Perfect for a relaxed weekend on the beach.
Belinda G. - 8th March 2021
staying in Laingsburg, Wes-Kaap
Sou graag meer tyd in Laingsburg wou deurgebring het.
Jacqueline W. - 8th March 2021
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Stil kusdorpie wat my verwagtinge oortref het.
Gerhard K. - 8th March 2021
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
'n Lekker rustige plattelandse gevoel by die see met Hermanus en die Strand net om die draai.
Gerard S. - 8th March 2021
staying in Weskus, Wes-Kaap
Ons kuier baie kere op die Weskus. Dis 'n lekker area om rond te toer met vriendelike mense.
Fatima S. - 8th March 2021
staying in George, Wes-Kaap
Uitstekende vakansieplek.
Steggy B. - 8th March 2021
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Geniet die dorp, maar was nie 'n mooi gesig om te sien dat soveel jong mense op die strand alkohol gebruik en harde musiek luister nie. En die paadjie by die jetty het middag drankbaan geraak vir jong kinders waar hulle oop en bloot hulle vergryp het aan drank en dwelms. Dit is nogal 'n afskrikding. Ek dink polisie en leiers van die gemeenskap kan regtig iets doen. Kon sien dat geen Covid-protokol gevolg was vir die dagkamp nie. Maar dit is 'n lekker vriendelike dorpie, so ek dink dit is ietsie klein wat later 'n slegte inpak op die dorp kan maak. So as daar nou aan dit gewerk word, kan dit net beter gaan. Dit is altyd lekker om daarheen te gaan, maar sal hartseer wees as sulke goed maak dat ons ander kuierbestemming moet kies. Sien uit om volgende keer weer daar lekker te kom afpak.
Denzil A. - 8th March 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Een van die Mooiste bestemmings in die wêreld.
Annemie H. - 8th March 2021
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Ons het bietjie meer verwag. Jy kan allerhande lekker aktiwiteite in die omgewing doen veral by Olive Grove Guest Farm, maar moes toe terleurstellend uitvind dat dit slegs beskikbaar is wanneer jy Olive Grove se verblyf geboek het.
Deidre P. - 8th March 2021
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
So verlief op Stellenbosch - wat ’n lekker plek!
Antoinette D. - 8th March 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Asemrowend mooi.
Wanita N. - 8th March 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Visit and thank me later.
Yvonne M. - 8th March 2021
staying in Robertson, Wes-Kaap
Pragtige omgewing met baie om te sien en doen in die omgewing. Ons kom definitief terug.
Andrew M. - 8th March 2021
staying in Robertson, Wes-Kaap
Love daai plek!
Petula D. - 8th March 2021
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Money well spent. The place is so worth it. A definite visit again.
Hazel H. - 8th March 2021
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Baie mooi. Ek sal graag meer tyd daar wil spandeer.
Wendy S. - 8th March 2021
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
The convenience store is too expensive.
Quanita B. - 8th March 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Very nice holiday destination.
Marchell V. - 8th March 2021
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Pragtige dorp!
Washiela M. - 8th March 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
It is really a nice place ─ very quiet.
Tammy G. - 8th March 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is so breathtakingly beautiful.
Heleen B. - 8th March 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Die nuwe brouery is awesome. Lekker bier.
Jacinda S. - 8th March 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Pragtige stad, mooi argitektuur, oulike winkeltjies, top restaurante, bly net mooi!
Kobus T. - 8th March 2021
staying in De Rust, Wes-Kaap
Oulike dorp.
Marina V. - 8th March 2021
staying in Paarl, Wes-Kaap
In die somer is dit soms ongemaklik warm.
Danie V. - 8th March 2021
staying in Arniston, Wes-Kaap
Lieflike dorpie, veilig, rustig, oorgenoeg spasie vir almal. Goeie visvanggeleenthede.
Elsabe L. - 8th March 2021
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Would recommend a bigger shop such as a Spar or Mini OK store for all your required needs.
Jakobus G. - 8th March 2021
staying in Greyton, Wes-Kaap
Pragplekkie! Gawe mense, wonderlike natuurskoon - en perde wat oral los rondloop!
Arista K. - 8th March 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Altyd die mooiste stad.
Nicole J. - 8th March 2021
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Beautiful place.
Jeanette G. - 8th March 2021
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Hulle doen goed!
Kaylene-lee D. - 8th March 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Amazing!
Griselda E. - 8th March 2021
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Definitely a hidden gem. You would have thought that Oudtshoorn would be dry and boring, but if you are a keen hiker or active person and you love the desertlike nature with greenery then Oudtshoorn is the place for you and your family to escape the norm - even though we had WiFi, the signal got lost once in a while and that was good for us - no stress, disturbance and the people are friendly.
Engela P. - 8th March 2021
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Wat 'n absolute juweel van 'n dorpie. Behalwe vir al die wynplase wat mens kan besoek, is daar soveel ander spesiale eetplekkies om heen te gaan. Die omliggende berge maak dit prentjiemooi. Baie ander aktiwiteite om te doen soos golf en mountain biking. Kan vir 'n maand gaan en nooit verveeld wees nie.
Adriaan M. - 8th March 2021
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Absoluut verlief geraak op die plek! Die uitsig is stunning. Soveel lekker goed om te doen in die omgewing. Kaapstad is ook lekker naby.
Christell M. - 8th March 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Cape Town speaks for itself - no need for anyone to try and promote it!
Ria L. - 8th March 2021
staying in Vleesbaai, Wes-Kaap
Die klein winkel op Vleesbaai het van alles en nog wat en alle basiese produkte is te koop, Fransmanshoek is 'n moet om te besoek wanneer iemand op Vleesbaai vakansie hou.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]