Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 34191 resensies.
Manda M. - 26th December 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Well done.
Danielle S. - 26th December 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Wine hoppers is 'n amazing ervaring.
Audrey H. - 26th December 2019
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Tulbagh is pragtig en daar is soveel om te sien. Die natuurskoon is werklik besonder, heerlike bergstappies soos na die Watervalle. Ons het die wynplase en etes geniet. 'n Hoogtepunt was ons ete by Duikersdrift waar Shane en Shayne 'n heerlike kaas- en kouevleis-bord bedien. Ons enigste aanbeveling sal wees, dat meer plase en winkels hul deure oor naweke en vakansie dae oophou.
Ilze T. - 26th December 2019
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Dis ‘n geskiedkundige ryk dorp met baie om te doen en leer, vriendelike gemeenskap en ongelooflike mooi natuurskoon. Dis ‘n juweel wat besoek moet word!
Craig R. - 26th December 2019
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
Amazing part of the Western Cape peninsula. Absolutely beautiful.
Lorraine N. - 26th December 2019
staying in Knysna, Wes-Kaap
Hele Tuinroete is pragtig.
Annie V. - 26th December 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Beautiful West Coast dorpie. Locals are friendly, it is clean, and the ocean views are spectacular.
Jd G. - 26th December 2019
staying in Suurbraak, Wes-Kaap
Lekker staproetes. Mooi dorpie. Brandgevaar moet verminder word deur uitdunning van uitheemse indringers.
Tumi S. - 26th December 2019
staying in McGregor, Wes-Kaap
Quiet town, worth visiting.
Eldred F. - 26th December 2019
staying in Knysna, Wes-Kaap
Awesome plekkie.
Andre L. - 26th December 2019
staying in Laingsburg, Wes-Kaap
Ons geniet Laingsburg.
Karina H. - 26th December 2019
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Besoek die Map of Africa.
Jeanette V. - 26th December 2019
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Mooi ou dorpie, rustig.
Susan M. - 26th December 2019
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Wildernis is beeldskoon en bied baie buitelug-aktiwiteite. Roei op die Kaaimans- en Touwsrivier is ‘n moet!
Reino G. - 25th December 2019
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
My eerste besoek aan Stilbaai, wat 'n pragtige plek.
Gert B. - 25th December 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Halfway to Cape Town. The Spur is not a place I will recommend.
Gert B. - 25th December 2019
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Naby Hermanus en ander hawedorpies.
Marietjie V. - 25th December 2019
staying in Wilderness Heights, Wes-Kaap
Pragtige eetplekkies, naby die see en 'n Kwik Spar vir die nodige kruideniers. Baie mooi.
Colleen F. - 25th December 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Such an interesting destination, the whole family’s interests is catered for.
Gideon N. - 25th December 2019
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
So mooi!
Bertrum E. - 25th December 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Die plek van goeie wyn.
Jeanne S. - 25th December 2019
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Oulike geskenkwinkels en museums om in rond te loop met lekker koffiewinkels. Verder is Aghulas, Struisbaai en De Hoop net 'n klipgooi weg, en net so lekker vir dag-uitstappies.
Elizabeth J. - 25th December 2019
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Lekker vakansie-oord en ons sal weer teruggaan.
Amy W. - 25th December 2019
staying in Suid-Kaap, Wes-Kaap
Laat 'n mens rus.
Bobby C. - 25th December 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Pragtige skoon dorpie.
Quinten B. - 25th December 2019
staying in Ceres, Wes-Kaap
Vriendelike dorpie.
Gerda M. - 25th December 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Baie vriendelike omgewing en mense.
Jackie E. - 25th December 2019
staying in Paarl, Wes-Kaap
Love die Paarl. Dis ideaal wanneer 'n mens stad toe wil gaan, maar nie in die stad wil bly nie.
Werner E. - 25th December 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is a bit like a foreign country with all the street cafes and restaurants. Lot's of hidden corners with fantastic finds in the main centre. Spectacular views! Decembers are windy so on bad beach days one can explore the country side enjoying hikes, wine and cherries especially the the food markets. Try De vette mossel for the best seafood and entertainment venue. 10/10 for a relaxing holiday destination.
Lelanie J. - 25th December 2019
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Vishoek is 'n baie oulike plek. Eerste keer wat ons die plek besoek en sal vir seker weer draai.
Johann V. - 25th December 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Mal oor Prins Albert. Pragtige plek!
Jaco P. - 25th December 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Baie lekker, ons kom weer.
Petro S. - 25th December 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie om te sien met volstruisplase rondom, asook 'n wynroete in die omgewing.
Werner B. - 25th December 2019
staying in The Island, Wes-Kaap
Dit bly ons droom aftreetuiste!
Esther B. - 25th December 2019
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Baie mooi en goed geleë.
Lindeque A. - 24th December 2019
staying in Grottobaai, Wes-Kaap
Stil, skoon ongerepte natuur. Mal oor die rowwe see!
Giel V. - 24th December 2019
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Stil maar aangename plek. Pragtige wit gekalkte huise steek so mooi af teen die Weskus see en sonsondergang.
Marlize V. - 24th December 2019
staying in George, Wes-Kaap
Lekker plek en naby ander lekker plekke.
Judy S. - 24th December 2019
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mosselbaai het baie plekke om te besoek.
Victor M. - 24th December 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Kan nie wag om weer daar te kom vakansie hou nie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za