Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Wonderlike bestemming, mooiste natuurskoon. Omgewing en besienswaardighede om van te droom."
"Mooi klein plattelandse dorpie met die meeste verskeidenheid en lekkerste volstruisvleise op die menu van die eetplek waar ons die aand gaan eet het. "
"Great place to be, with friendly people, and great eating places."
"Struisbaai en Agulhas het 'n unieke karakter wat mens keer op keer laat terugkeer na die suidpunt van Afrika."
"Yzerfontein is 'n great dorpie met hope karakter. Dit is nie te ver vanaf Kaapstaf nie en beskik oor al die nodige winkels vir jou alledaagse behoeftes."
"The food at the Republic restaurant was excellent. We went for a walk and were greeted by everyone we walked past. A really tranquil setting with friendly people."
"Elke dag was daar iets besonders wat ons kon doen. Beslis die moeite werd om daar te gaan draai."
"Pragtige omgewing en heelwat om te sien en te doen, naby genoeg aan talle besienswaardighede."
"Vriendelike mense. Baie om te sien. Wou graag Danger Point toe gaan, maar dit was toe, so ek het 'n rede om weer terug te keer."