Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Kaapstad se strate is skoon en netjies. Altyd lekker om in die Kaap verlof te hou."
"Ons is baie lief vir die geskenkwinkeltjies, vis en tjips, viskoekies en hawe in Struisbaai. Hier is genoeg vir diegene wat nie noodwendig die see en son soek nie - om jou besig te hou. Lekker vakansie-atmosfeer altyd! En natuurlik die skoon wit sand, die rotse, klippies, skulpe."
"Ek sal beslis weer gaan kuier in Riebeek-kasteel. Dit is 'n besonderse dorpie met baie vriendelike mense."
"Paternoster is 'n pragtige dorpie met baie besienswaardighede en Tietiesbaai is beslis die moeite werd om te besoek."
"Ons was maar vinnig deur Citrusdal, maar ek sal baie graag weer soontoe wil gaan om dit meer te verken. Dit is 'n lieflike omgewing met baie berge en dinge om te doen!"
"A beautiful quaint location with rugged and untouched beauty. Safe, quiet, and tranquil and its close proximity to the sea makes the atmosphere and the breeze from the sea lend a most beautiful ambience to the entire experience that is Betty's Bay."