Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Cape Town is a stunning travel destination. As local tourists from Johannesburg, we still enjoyed all of the tourist attractions. They are world-class. Table mountain, the hop-on-hop-off bus, the aquarium, Kalk Bay (Brass Bell pubs and restaurants plus local shops), Hout Bay harbour, Camps Bay - all great. The Atlantic seaboard is the best, walking along the Seapoint promenade is a highlight. The pubs, cafes and restaurants are great."
"Soveel interessante plekke om te besoek. Jy sal vir 'n baie lang tyd elke dag iets nuuts kan doen. Afr Taal Monument, Spice Route, Babylonstoren, Domeine Brahms Wineries, Fairview. Daar is baie wynplase. Meer as genoeg om te doen."
"Ek reis gereeld na Kaapstad, eerste verblyf in Noordhoek. Lieflike omgewing wat ons beter leer ken het in die vier dae wat ons daar was."
"Pragtige dorp met vele verskeidenheid om te ontdek en te ervaar. Vriendelike en hulpvaardige mense."
"The staff at the Knysna Houseboat were very kind. Friendly and I guess if we would have need help, they would be there."
"Slow service in town at food franchises and local restaurants. Not much to see and do. Service at the Engen garage was excellent."
"Té veel onwettige en lastige smouse in Paternoster. Baie geboue nie goed versorg nie. Tekort aan behoorlike inkopiewinkels. Winkels onnodig duur met basiese benodigdhede en klein geskenkies. Paternoster is 'n ietwat slordige dorpie met min wetstoepassing."
"Soveel om te sien en beleef, 'n sonsopkoms op die strand by Vishoek, en net 'n paar km verder is Kommetjie, 'n sonsondergangstrand."
"Was shocked to see places like Padagang in such a poor state of repair and closed. The whole town looks run-down and deserted."
"Is verskriklike mooi plek. Die natuur is ongelooflik mooi tussen die berge."
"Kaapstad is 'n asemrowende plek om te besoek. Daar is baie plekke en geriewe vir elke persoon. Wat ookal jy soek sal jy beslis in Kaapstad kry."
"Not much to offer as a holiday destination, but ideal for stopover on long trips."