Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Verskriklik lekker! Desember, restaurante is onbekostigbaar! Maak gebruik van Kwikspar, Spur en Skiboat club! "
"Baie om te sien en te doen. Netjiese dorp, sien heeltyd mense besig om paaie reg te maak en gras te sny. Puntsmanne en -vroue op diens by verkeersligte met load shedding. Mosselbaai is baie besig in Desember, maar het 'n lekker vibe vir oud en jonk."
"Mal oor die plekkie. Heerlik geëet by Die Visvlekhuis. Weskus het ons Harte gesteel."
"Ons bly in Langebaan en dit is altyd lekker om in Lambertsbaai te gaan kuier! Opregte, vriendelike mense, oral waar jy gaan! Ons was by die Malkopfees en dit was great gewees! 10/10! Sien julle gou weer!"
"Dis 'n oulike dorpie met vriendelike mense. Dis beslis die moeite werd vir 'n oornagstop en as jy op soek is na rustigheid."
"Baie interessante plekkie. Die lekkerste skaaptjoppies gekry. Gaan weer daar skaap koop op pad terug Polokwane toe."
"Knysna is a fabulous travel destination with much to see and do. Very clean and organised town by South African standards. The surrounding areas are great, with many options for sight seeing and walking. Many places to dine."
"Pragtige dorpie. Dis die moeite werd om bietjie deur die wiondeel te ry. Die besigheidsdeel is wonderlik vir toeriste."
"Montagu is a beautiful village. It is surrounded by dramatic mountains. The town itself is charming, filled with historic buildings. Montagu residents are friendly and the shops and restaurants are of a high standard. If you are an active person like me, there are many hiking trails and it's a beautiful place to run and walk. Get up early if you want to run, because it gets very hot in summer."