Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.
"Kaapstad is 'n asemrowende plek om te besoek. Daar is baie plekke en geriewe vir elke persoon. Wat ookal jy soek sal jy beslis in Kaapstad kry."
"Not much to offer as a holiday destination, but ideal for stopover on long trips."
"Kaapstad se strate is skoon en netjies. Altyd lekker om in die Kaap verlof te hou."
"Ons is baie lief vir die geskenkwinkeltjies, vis en tjips, viskoekies en hawe in Struisbaai. Hier is genoeg vir diegene wat nie noodwendig die see en son soek nie - om jou besig te hou. Lekker vakansie-atmosfeer altyd! En natuurlik die skoon wit sand, die rotse, klippies, skulpe."
"Ek sal beslis weer gaan kuier in Riebeek-kasteel. Dit is 'n besonderse dorpie met baie vriendelike mense."