Geverifieerde Resensie
Wes-Kaap
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wes-Kaap bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 44595 resensies.
Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
The Farmhouse Hotel"Mooi strate in Langebaan, goed versorg en skoon strande."
"Die plaaslike bevolking kan met tye baie veeleisend wees en vat nie nee vir 'n antwoord nie. Die hoeveelheid klein kindertjies wat skulpie-kuns verkoop en bedel is nogal kommerwekkend."
"Ons het die 4x4-duine op Vleesbaai geniet, maar sal volgende keer eerder daar bespreek as in Danabaai wat heeltemal te besig is na ons sin."
"Soos te verwagte is Kaapstad 'n groot, besige stad, maar met baie dinge om te doen."
"A typical South African town offering the visitor wildflower displays towards the end of the rainy season, geological splendour and a big dam. The area also has Bushman and other history."
"Dit was vir ons gerieflik sentraal op ons blommetoer. Naby genoeg aan Nieuwoudtville en die kokerboomwoud. Met ons aankoms was dit nat en ons is afgeraai om die grondpaaie Gifberg en Maskamberg toe te verken. Nog 'n besoek aan Nieuwoudtville was welkom."
"Die stormloop van bedelaars wat teen jou voertuig-ruite slaan en op jou gil maak werklik groot afbreek aan die dorp."
"'n Dorp om te ontdek. Heerlike mense, mooi omgewing, lekker wyn en was pragtig tydens blommetyd. Ete by Evita se Perron was baie lekker."
"Outlying areas - Gordon's Bay to Cape Town is depressing and scary. Felt unsafe."
"Perfekte ligging. Naby die lughawe, verskeidenheid opsies van restaurante! Geniet die rustigheid weg van die stadsbedrywighede."
Prince Alfred Hamlet, Wes-Kaap
Bon Forelle Selfsorg"Sneeu-seisoen is pragtig! Andersins is dit meer van 'n sleepy hollow - rustig en rural. As jy dit soek is dit die plek om te gaan soek."