Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"There are some quirky restaurants down the main road, shopping centres as well as shops that sell Ostrich leather items and gifts. We enjoyed our stay immensely."
"Gewone mense weet nie rêrig van enige ets in die dorp en omgewing om te doen. As jy nie vertroud is met die roete nie en op pad is êrens heen nie!"
"Lambertsbaai is 'n uitsonderlike plek met wonderlike mense. Sal enige dag weer teruggaan!"
"Pragtige, skoon Weskusdorpie met fantastiese strand en volstruisies in die pad, dis uniek."
"Die man in beheer van die kroeg was uitstekend. Niks te veel moeite nie en het ons gepamperlang met staaltjies en vriendelikheid."
"Agteruitgang op die dorp is wel te bespeur. Theseneiland is 'n vernuwing met baie besighede en goeie restaurante."
"Skoon en netjiese dorp met mooi historiese geboue en goeie eetplekke!"
"Ons het Calitzdorp so geniet. Vriendelike mense, mooi skoon area en mense is so behulpsaam."
"Baie aktiwiteite soos bv. voëlkyk en visvang op die rivier. Oulike eetplekke in Bokkomlaan."
"Pragtige netjiese deel van ons mooi land. Kan sien mense aan stuur en inwoners doen baie moeite."