Geverifieerde Resensie
Wes-Kaap
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wes-Kaap bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 43854 resensies.
"Pragtige dorp in ’n mooi omgewing. Mense is vriendelik, ete by Karoo Daisy is 'n belewenis."
"A very quaint fishing village that is largely unspoilt by malls and department stores. Some excellent restaurants in the village. Paternoster is conveniently located for exploring the lower West Coast region."
"Pragtige plek met alles wat jy nodig het. Die mooiste strand en netjiese mall!"
"Quiet and unassuming small town with friendly locals. You come here to do absolutely nothing - great for the soul."
"Regte, egte klein dorpie. Ons het dit baie geniet om een aand daar oor te bly. Lekker vir oorslaap."
"Die weer was heerlik en het so lekker gestap! Kinders het heerlik in die water en sand baljaar!"
"Ek hou baie van Mosselbaai. Dit is my gunsteling-dorp en ek hou van die veiligheid vir toeriste."
"Daar was nog nie blomme teen die kus nie, maar wel binnelands. Ongelukkig was die tweede dag bewolk."
"Alles werk altyd in Kaapstad teenoor die res van die land! Baie om te doen en sien."
"Wellington is 'n fantastiese wynroete-dorp wat naby geleë is aan wynplase en ander avontuurbestemmings."
"Not a destination place. We stayed there only because we did the flower route and were on our way to Clanwilliam. We could have stopped in Elands Bay rather."
"Rustige omgewing, oulike toeriste-aantreklikhede wat nie die bank breek nie. Ongelooflike mooi omgewing en landerye!"
"Ek is baie jammer dat dit gereën het toe ons daar was en kon ons dus nie veel van St. Helenabaai sien nie. Sou graag weer eendag soontoe wil gaan."