Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Cape Town is a beautiful and popular city and a person needs to book in advance to get the perfect accommodation."
"Ek sal Kaapstad vir enige mens aanbeveel - baie om te sien en te doen, redelik veilig om langs strande te loop (net nie alleen nie). Besienswaardighede is bekostigbaar, verblyf is egter buitensporig hoog."
"Lekker baie winkels om rond te snuffel. En daai pizza plek se pizza's en roomys cone, was uit die boeke."
"Bitter warm, so lugreëling in kamer was van onskatbare waarde. Ons besoek was alleenlik vir persoonlike vereistes."