Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"'n Baie rustige plattelandse dorp met 'n eie, unieke geskiedenis en vriendike, gasvrye mense."
"Baie skoon en netjies. Gerieflik geleë en Mark was baie behulpsaam en vriendelik."
"Use Google maps if you're unfamiliar with Cape Town or you could end up in some unexpected but interesting places!"
"Lovely little fishing village with nice restaurants and little shops and a beautiful, long beach."
"Lovely little town with a beautiful beach. There are bushman paintings and great surf!"
"Make sure to note the weather situation before going. If it's too windy, avoid this destination."
"George is 'n lieflike plek met volop doendinge. Beslis een van my gunstelingplekke!"
"As ek kon, het ek getrek. Ons besoek die Kaap gereeld, maar voel dat daar meer gefokus word op buitelandse besoekers en raak duur vir ons eie burgers. Maar ons lief die Kaap vreeslik baie."
"Dis 'n dorp waar jy veilig voel en mense is baie vriendelik. Ons tipe vakansiedorp, met eetplekke en 'n Spar, waar jy alles kan kry wat jy van 'n selfsorgvakansie nodig het."