Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Swellendam, Wes-Kaap

Elianthe's Guest House

"Ek gaan eendag kom aftree in Swellendam."

Tulbagh, Wes-Kaap

EpiStay

"Sal definitief weer Tulbagh besoek."

Agulhas, Wes-Kaap

34.4 Degrees South

"This is a must place to stay. Wonderful restaurants and the beaches are great."

Hermanus, Wes-Kaap

Bosplasie

"Mooi omgewing en lekker stil."

Wellington, Wes-Kaap

Dunstone Estate

"People are friendly and inviting."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Sir Lambert's Guest House

"Ons het die Muisbosskerm weereens baie geniet. Isabellas was lekker. Die dorp is maar 'n hartseer gesig. Die water was af gesny, maar die gastehuis was goed voorberei en dit het ons geensins geraak nie. Sekere dele van die dorp is maar baie gehawend."

Stilbaai, Wes-Kaap

Muir Holiday Apartments

"Ons reis met 'n klein Teacup Yorkie, 900 g in gewig, wat meeste van die tyd in my vrou se handsak sit. Ons was by verskeie besighede die deur gewys as gevolg van Chloe in my vrou se handsak. By Street Cafe het ons by 'n tafel op die sypaadjie gesit om 'n koffie te bestel en is deur die kelnerin blatant weggejaag! Stilbaai sien ons nooit weer nie."

Malmesbury, Wes-Kaap

Table Mountain Guesthouse

"Mooi plek en vriendelike mense."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Sandpiper

"Yzerfontein het ons harte gesteel. Fantastiese plek."

Calitzdorp, Wes-Kaap

3 Queen Street

"Pragtige dorpie. Verskeie besighede gemik op toeriste. Drie wynkelders is stapafstand van 3 Queens. Kwaliteit van restaurante in die klein dorpie sal jou verras."

Prins Albert, Wes-Kaap

Aandrus

"Absolute pragdorp."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Welterusten Bij Kleine Schuur

"Baie mooi wynlande! Ons het lekker ge-wine and dine oor die naweek."

Napier, Wes-Kaap

Barbie Cottage

"Napier is a pretty, quaint village."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Die omgewing het pragtige natuurskoon en baie om te doen."

George, Wes-Kaap

57 on Plover

"Mooi dorpie met baie besienswaardighede."

Paarl, Wes-Kaap

Nine Oaks Self-catering Accommodation

"Altyd 'n voorreg om hierdie pragtige deel van ons lieflike land te besoek."

Bredasdorp, Wes-Kaap

7 on South

"Fantastiese dorp en gasvye inwoners."

Worcester, Wes-Kaap

Grace

"Worcester is an interesting, laid-back town."

George, Wes-Kaap

Joan Selfsorg Eenheid

"George is altyd lekker om by te gaan kuier."

Saldanha, Wes-Kaap

Kyki-C

"Ons het meer die omgewing gaan verken. Saldanha is baie sentraal geleë hiervoor. Die klimaat is lekker en ons kon al ons aankope plaaslik doen."

George, Wes-Kaap

Villa Maria

"Aangename dorp (stad) en sy mense. Baie om te sien en doen. Skoon strande, strate en sal weer George besoek."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

17 On Bird Guest House

"Ons sal in die toekoms eerder deur die dorp ry en op 'n plaasbestemming gaan slaap. Dit is maar net 'n besige, plattelandse dorp."

Wildernis, Wes-Kaap

Foresthill Wilderness

"Bespreek met 'n geruste hart."

Langebaan, Wes-Kaap

Lagoonside @ 77

"Bootpermitte en regulasies belaglik, hengel treurig."

Prins Albert, Wes-Kaap

Wolvekraal Guest Farm

"Skoon en baie vriendelike mense."

Kaapstad, Wes-Kaap

8 on Penguin

"Kaapstad met sy berg bly maar net 'n aantrekking al is hy in die verte!"

Bredasdorp, Wes-Kaap

Old Sam's Cottage

"Dit is 'n dorpie wat voldoen aan alles wat jy nodig het."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Garden Route Self-catering

"Beautiful town with beautiful beaches, and two large malls. Community very friendly."

Heidelberg, Wes-Kaap

4 Daneel Street

"Heidelberg is 'n pragtige dorpie wat sentraal geleë is waar jy die platteland en see kan ervaar. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam."

Blad
Blad 212 - Wys 6331 tot 6360
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang