Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"Altyd 'n voorreg om hierdie pragtige deel van ons lieflike land te besoek."
"Ons het meer die omgewing gaan verken. Saldanha is baie sentraal geleë hiervoor. Die klimaat is lekker en ons kon al ons aankope plaaslik doen."
"Aangename dorp (stad) en sy mense. Baie om te sien en doen. Skoon strande, strate en sal weer George besoek."
"Ons sal in die toekoms eerder deur die dorp ry en op 'n plaasbestemming gaan slaap. Dit is maar net 'n besige, plattelandse dorp."
"Beautiful town with beautiful beaches, and two large malls. Community very friendly."
"Heidelberg is 'n pragtige dorpie wat sentraal geleë is waar jy die platteland en see kan ervaar. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam."
"Miskien bevooroordeeld, maar dit moet die mooiste dorp wees in die Overberg vir ons. Abby Rose is definitief 'n moet. Uitstekende kos en gasvryheid. Die wilde perde is 'n plus vir die dorp."
"Very friendly residents. Peaceful. Beautiful surroundings. Many walking trails. Perhaps renting of bicycles, tractor and trailer rides through the vineyards, annual "McGregor Mile", etc. could be considered to attract more tourists."
"Very basic, but has all the necessities needed to relax. The main road was a little noisy, but not unbearable."
"Montagu-omgewing het talle grondpaaie en passe, soos Pietersfontein, Patatsfontein (4×4), Doornkloof, Oubergpas en Anysberg, om maar net 'n paar te noem."