Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37532 resensies.
Erna S. - 13th January 2020
staying in De Kelders, Wes-Kaap
What a beautiful place lots to do.
Garine D. - 13th January 2020
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Heaven on Earth.
Altus K. - 13th January 2020
staying in Onrus, Wes-Kaap
Onrus is 'n lekker vakansieplek.
Carin E. - 13th January 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Pragtige ou geboue!
Elizabeth P. - 13th January 2020
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
We love Struisbaai. One just has to pick the right accommodation.
Charmaine B. - 13th January 2020
staying in Sunningdale, Wes-Kaap
Modern area, close to the beach, restaurants, and shopping malls, as well as main routes for travelling, easy access to airport with own transport.
Fiona N. - 13th January 2020
staying in Longlands, Wes-Kaap
Veilige area, veral met die neighbourhood watch van die straat.
M B. - 13th January 2020
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
L'Agulhas and Struisbaai. The best place to visit in South Africa!
Junior A. - 13th January 2020
staying in Rondebosch, Wes-Kaap
Close travel to CBD.
Willem S. - 13th January 2020
staying in Vredenburg, Wes-Kaap
Lekke dorp om oor te bly, goeie geriewe en mall.
Salomie B. - 13th January 2020
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Skoon en netjies.
Willem B. - 13th January 2020
staying in Bodorp, Wes-Kaap
George is 'n goeie bestemming en Bodorp rustig en stil.
Willem B. - 13th January 2020
staying in Bellville, Wes-Kaap
Sentraal waarvan af jy kan toer/ry.
Willem B. - 13th January 2020
staying in Britannica Heights, Wes-Kaap
Lekker omgewing.
Lorraine E. - 13th January 2020
staying in Van Ryneveld, Wes-Kaap
Julle is tops!
Kirsten B. - 13th January 2020
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Can't fault Hermanus as a holiday attraction it's the type of accommodation that was a bad experience.
Lucia C. - 13th January 2020
staying in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap
Amazing.
Elmoné H. - 13th January 2020
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Ek sou wou hê dat die agent moet sê dis in 'n kompleks waar meer bejaardes woon. En ook dat die eienaars van die huis net langsaan in die garage woon. Dit was bietjie onverwags. En ook die feit dat daar so baie ouer mense woon, aangesien ons jongmense was.
Hannes S. - 13th January 2020
staying in Franskraal, Wes-Kaap
Lekker baie om te doen en om te sien. Goeie eetplekke, genoeg winkels en mooi natuur.
Johannes T. - 13th January 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein is 'n baie veilige en skoon plek, die beach is fantasties.
Jacqui L. - 13th January 2020
staying in Grottobaai, Wes-Kaap
Quiet beaches. Felt really safe. Loved our stay here.
Willie V. - 13th January 2020
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
'n Besoek aan die Muisbosskerm is 'n moet, groot verskeidenheid visgeregte wat bedien word.
Jean R. - 13th January 2020
staying in Rheenendal, Wes-Kaap
Rheenendal is a convenient and easy drive to both Knysna and Sedgefield. We had an unforgettable dining experience down the road from Woodcutters Cottage at private dining room in Rheenendal called Veg Table. The passionate and exuberant chef and host, Brett, created a vegetarian meal of delight with deliciously unusual flavours and combinations, all ingredients sourced locally. It was located in what felt like a fairy forest. Highly recommended.
Sonja S. - 13th January 2020
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Loopafstand van restaurante en winkels fantasties.
Ashraf J. - 13th January 2020
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Nice place to have a break.
Charmaine W. - 13th January 2020
staying in Calypso Beach, Wes-Kaap
Bied waarde vir geld, lekker rustig, vriendelike mense en omgewing.
Tom D. - 13th January 2020
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Rustige lekker kusdorpie.
Nic S. - 13th January 2020
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Geen.
Gavin S. - 13th January 2020
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Beaufort West is best used as a stop-over town.
Marechia B. - 13th January 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Rustig en jy kan lekker rus.
Eurika B. - 13th January 2020
staying in Reebok, Wes-Kaap
Rustige vakansiedorp. Pragtige natuurskoon.
Petro L. - 13th January 2020
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Die huis is uitstekend geleë en het maklike toegang tot die Whale Coast Mall. Jy hoef dus nie op die besige pad tussen Hermanus en Onrus te ry nie. Die Vb Restaurant is 'n groot pluspunt en baie naby aan die huis geleë. Die voetpaadjies teen die see is in 'n baie goeie toestand en verleen toegang tot die Onrus en Sandbaai strande binne 300 meter.
Julia M. - 13th January 2020
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Beautiful city, with lovely weather.
Tanya E. - 13th January 2020
staying in Piesangvallei, Wes-Kaap
Mal oor die plek!
Laura C. - 13th January 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein is a little gem of a town that I will certainly return to.
Irene D. - 13th January 2020
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Pragtige plek. Goed vir siel en liggaam. Miskien nog lekker restaurante waar 'n mens saans kan eet.
Liana C. - 13th January 2020
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Great food and exceptional place to have an holiday.
Anneke B. - 13th January 2020
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Parkering by die strandgedeeltes is 'n nagmerrie, elke dag. Die strande self is pragtig. Gordonsbaai kort 'n behoorlike Waffle Hut. Ons het die sigbare wetstoepassers en toepassing baie waardeer. Wet en orde is sigbaar. Gordonsbaai is goed geleë vir vakansieverblyf om dan ook vele naburige plekke te besoek.
Tracey S. - 13th January 2020
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
This is the most beautiful place in South Africa, we will be always go to Plett in December.
Noleen D. - 13th January 2020
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Skoon dorp met vriendelike inwoners.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]