Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
Prince Alfred Hamlet, Wes-Kaap
Bon Forelle Selfsorg"Rustige plek vir rus en vrede vir jou siel en om te ontspan."
"Mosselbaai is 'n stapdorp waar jy moet verwag om te rus. Nie baie plekke om kinders/tieners in die winter besig te hou. Die groot winkelsentrums moet per voertuig bereik word, jy kan nie stap nie. Baie stapplek en vreeslik baie koffie kuierplekke, vir my beslis die moeite werd."
"Ongekende juweel, die moeite werd om te besoek en ontdek teen jou eie pas."
"Oulike restaurante. Ons kon egter nie veel rondjakker nie aangesien ons honde by ons gehad het. Meeste buitelugplekkies laat hulle wel toe. Pragtige dorpie. Geskiedkundige argitektuur met huise wat baie mooi instandgehou is. Regtig 'n vonds van 'n dorpie. Beter koffie as wat ek al in klein dorpies gehad het. Dis great in Greyton!"
"Lovely little village with lots of history behind it. Quiet and laid-back. Beautiful scenery and nearby towns for quick day drives."
"Lovely beaches, plenty of restaurants. You can visit the penguins at Stony Point. The Harold Porter gardens are beautiful. It is a eco friendly environment. You sometimes see baboons so must lock your house when you go out. The air is crystal clear."