Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"Goed geleë om ook naburige dorpies soos Kleinmond, Bettiesbaai, Stanford, Gansbaai, L'Agulhas en selfs Kaapstad te kon besoek met dag-ritte."
"Paarl has so much to offer including beautiful vineyards, hikes and sightseeing."
"Die natuur is pragtig en Oudtshoorn se omgewing bied ongelooflik baie!"
"Dit is baie meer besig as wat ons voorheen ervaar. Dit brei vreeslik uit. Dit is nie meer 'n rustige vakansieplek nie."
"Great place to stop over, with lots to do. Beautiful and picturesque"
"We love vacations in Plettenberg Bay. Once here, we find it difficult to leave to go back to normal. Always a pleasurable experience."
"Heidelberg is 'n pragtige dorp met sekerlik een van die mooiste kerke wat ons al gesien het. Die pad na Barrydale is baie mooi. Draai gerus af van die N2 en besigtig al die mooi plekke wat ons land bied."
"Ons was by die Christmas in Winter festival - heerlik gewees. Saronsbergplaas is 'n moet vir wynproe."
"Hemel op aarde! Jy kan rustig wees, of besig bly. Daar is genoeg opsies om dit 'n lekker wegbreek te maak vir alle persoonlikhede. 'n Moet as jy 'n kunsliefhebber is."