Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 30825 resensies.
Rietjie V. - 14th October 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Elke stukkie van SA is 'n verrassing en Bloubergstrand is ook!
Karen B. - 14th October 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Stunning.
Lelanie F. - 14th October 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Ek wens ek kon vir altyd daar bly.
Lee-anne F. - 14th October 2018
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Lekker vakansieplekkie. Beste maraton in Afrika word deur Bredasdorp aangebied. Welgedaan.
Wesley A. - 14th October 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mosselbaai is een van die beste vakansieplekke vir 'n gesin. Iets vir almal om te doen en te geniet.
Alzane N. - 13th October 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Baie mooi plek.
Norman D. - 13th October 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Holiday town.
Etienne D. - 13th October 2018
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Mooi dorp en pragtige omgewing.
Ronel D. - 13th October 2018
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Net die winkels is bietjie duurder as hier by ons in die Oos-Kaap, maar andersins is dit goed.
Arista B. - 13th October 2018
staying in Laingsburg, Wes-Kaap
Laingsburg is 'n pragtige ou dorp wat op die oog af goed in stand gehou word. Die ou gerestoureerde geboue is besonders. Ons het 'n heerlike aandete in die Country Hotel geëet, waar my man sy lus na afval kon bevredig.
Lize D. - 13th October 2018
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Pragtige plek met die mooiste strand en planteryk. Sal enige tyd weer daar gaan kuier.
Jay B. - 13th October 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Baie skoon en lekker sentraal om daguitstappies te doen.
Nicky M. - 13th October 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Thank you for such excellent service!
Kobus D. - 13th October 2018
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Een restaurant op dorp en was nie eens oop. Moes Saldannah toe gejaag het vir iets om te eet en koeldrank te koop.
Ajf M. - 13th October 2018
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Netjiese dorp. Goeie ligging langs die N7.
Tessa S. - 12th October 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Prins Albert het sy eie betowering. Heerlike kos by Swartberg Hotel en ptagtige omgewing.
Hester N. - 12th October 2018
staying in Laingsburg, Wes-Kaap
Dis vir my 'n mooi, skoon dorp.
Candice K. - 12th October 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Pragtige dorp met baie aktiwiteite om te doen, jy sal nie verveeld raak nie.
Hettie W. - 12th October 2018
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Baie rustig en glad nie te bedrywig nie.
Mas-udah P. - 11th October 2018
staying in Kalkbaai, Wes-Kaap
Great eating spots, laid back vibe, unpretentious locals and decent shopping in a not too touristy place, Kalk Bay is a must! For very good fish and chips try Lucky Fish behind Kalkys.
Gys S. - 11th October 2018
staying in Witsand, Wes-Kaap
Winderig, maar tog rustig.
Reinette H. - 11th October 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Ons het straat op en straat af gestap en die interessantste plekke ontdek. Mooiste ligging en heerlikste weer.
Hennie V. - 11th October 2018
staying in Reebok, Wes-Kaap
Ek dink 'n pragtige skoon droom strand om by te wees.
Flip H. - 11th October 2018
staying in Nature's Valley, Wes-Kaap
Sentraal geleë op die Tuinroete met baie aktiwiteite naby.
Cornia N. - 11th October 2018
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Perfekte omgewing vir toeristebestemming.
Fiona . - 11th October 2018
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
Een van my gunstelingplekke om vakansie te gaan.
Lynette V. - 11th October 2018
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Baie mooi, alles wat jy graag in 'n vakansiebestemming sou wou beleef. Nabygeleë dorpe en besienswaardighede is 'n moet!
Abre B. - 11th October 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Great plek.
Gerda S. - 11th October 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Hou die afgelope 3 jaar daar vakansie. Dis so mooi, skoon dorp.
Johan V. - 11th October 2018
staying in Nature's Valley, Wes-Kaap
Lieflike area en beslis die moeite werd om weer te besoek.
Catherine W. - 11th October 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Very friendly place, lots to see and do, very nice restaurants and coffee shops. Popped into the Spar and was personally helped by the owner even though I was just buying a couple of bits to eat, never experienced such friendly service before.
John H. - 10th October 2018
staying in Myburgh Park, Wes-Kaap
Uitstekend. Baie veilig. Na aan toeriste-aantreklikhede.
Gert B. - 10th October 2018
staying in Wellington, Wes-Kaap
Pragtige plek met die mooiste berge en wynplase.
Christiaan V. - 10th October 2018
staying in Arniston, Wes-Kaap
Wat meer wil jy hê van 'n visvangdorpie. Rustig en kalm met bitter mooi strande.
Johan G. - 10th October 2018
staying in Uniondale, Wes-Kaap
Ek kan nie enige uitstaande kenmerke van Uniondale onthou nie, behalwe dat die omgewing pragtig is, maar ons het slegs daardeur gery op pad na Marthinusberg.
Moira H. - 10th October 2018
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Is 'n baie rustige see-omgewing met 'n baie mooi kunsgalery!
Avril J. - 10th October 2018
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Great! We loved "The Baths". Been there a few times.
Jan K. - 10th October 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Sien sterre.
Sophie G. - 10th October 2018
staying in Thesen Islands, Wes-Kaap
Beste plek!
Sebastian C. - 10th October 2018
staying in Gouritsmond, Wes-Kaap
Dis die plek om te wees as jy net will rustigheid in jou lewe hê en is net perfek. Ons het ons geniet!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za