Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"Die dorp is vuil en vol papiere en die hulle kan dit gerus weer skoon en mooi maak."
"We loved the restaurant which was recommended and booked for us, which was in Strandfontein."
"Kan die Saterdagmark in Voëlklip aanbeveel, alhoewel nie rolstoel- of stootwaentjievriendelik weens die basbedekte grond. Het heerlik met ander besoekers gesels. Sypaadjies in Hermanus is oor die algemeen rolstoel- en stootwaentjie vriendelik. Dienste by winkels en restaurante is puik."
"Die Moederstad stel nooit teleur nie. Kaapstad bied Suid-Afrikaners 'n oorsese vakansie op hul voorstoep."
"Very friendly - artistic and quaint little town. A lovely break from the hustle and bustle."
"Stellenbosch is 'n geweldige, populêre toeristebestemming, maar bars uit sy nate wat mense en verkeer betref. Naby parkering is 'n probleem, dus moet elkeen maar net stap deur die dorp met sy baie straatkafees. Die omliggende wynplase is relatief naby en op die hoof roetes, en maklik om te besoek. Persoonlik dink ek om Stellenbosch en die omgewing te ontdek vereis dalk twee of drie nagte se oorbly."
"Aanwysings nie heeltemal na wense. As jy oor brug ry na sakekern is daar nie 'n bord wat aandui waar en watter winkels in die dorp is nie. Jy kry indruk dat daar slegs huise daardie kant van brug is."