Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"St. Helenabaai moet mens met 'n stadige pas benader. Dit is 'n stil plek met vriendelike mense. Hier word jy geforseer om te rus."
"Yzerfontein bied verskeie dienste en het 'n hele paar eetplekke. En 'n 16 Myl-stapstrand!"
"Delightful, well run, clean, safe town. Lovely beach and promenade. Very safe for walkers. Good, friendly service in shops and restaurants. Plenty to do. Will certainly be back."
"Ek sal enige tyd die vakansiedorp besoek en dit aanbeveel vir vriende en familie."
"Beautiful town, well worth a visit. The Taal Monument is highly recommended."
"The accommodations in Cape Town are easily accessible. Definitely value for your money."
"Gesellige, klein dorpie atmosfeer en heerlike eetplekke in die omgewing. Mooi skoon en netjies."
"Ons was meer in die Valsbaai-area. Die agteruitgang is duidelik en kan vergelyk word met enige van die groot stede is SA."
"Quaint little Gem, a winning destination all year round (Ciao Darling best pizza I've had in a very long time)"