Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Great stay! Will be coming again in August for a longer stay with the family."
"Definite restaurants to visit for Seafood and Cocktails are Isabellas and Weskus Kombuis. Bought some beautiful seashell windchimes from a creative individual outside of Isabellas. Please support the local entrepreneurs."
"We went for the peace and quiet. It can get very windy in Pringle Bay. Very friendly and helpful people from the local community. I'd suggest doing your shopping for provisions before heading off to Pringle Bay. Any herbs, spices, olive oil, condiments etc. make sure to bring those along yourself as well. There are a few take away options and a local store, with limited necessities. We needed assistance over Easter with a punctured car tyre. The closest garage or tyre place is in Kleinmond. A little 'off the beaten track' for emergencies."
"Yzerfontein is 'n veilige dorpie en is sentraal geleë vir wyn- en bierproe, en vele meer in en om Darling. Langebaan/Paternoster na die noorde en Kaapstad na die suide is nie meer as 'n uur se ry."
"Pragtige plekkie. Dit is lekker om rond te stap en plekkies te ontdek. Moeilik vir ouer persone wat in 'n rolstoel is of moeilik stap om al die trappe te stap tot by see. Groen met baie bosse, pragtig."
"'n Heerlike wegbreek. Veilig en 'n pragtige dorp. Definitief 'n dorp wat 'n mens kan oorweeg om te gaan aftree."
"Ons bly net oor die berg en hou daarvan om naweke weg te breek om net bietjie af te sluit, en as die weer sleg is. Ons is baie bly ons het De Oude Meul ontdek. Dis feitlik onbekend by plaaslike mense van Mosselbaai, George en met die huidige tariewe, beslis iets wat almal van behoort te weet. "
"Friendly people with great service wherever we went. Weather was great as well."
"Daar is so baie om te doen en te sien in die Kaap. Vir iemand wat van 'n klein dorpie af kom was dit vir my 'n belewenis en nie iets wat ek gou sal vergeet nie. Ek hoop om meer te sien van die Kaap in die vervolg."
"Merweville is die tipe Karoo-dorpie wat in mens se hart kruip. As jy stilte en rustigheid soek hier het die tyd nog bietjie stil gestaan. 'n Plekkie met hartsmense, 'n plekkie wat meer verdien om besoek te word."
"Een van ons gunsteling bestemmings in die land, baie goeie restaurante en buitelugaktiwiteite."
"Baie lekker plek om te bly. Weer is baie lekker. Ek dink daaraan om oor 'n paar jaar te verhuis na Hartenbos."