Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 38941 resensies.
Sorita V. - 13th August 2019
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Naby alles met pragtige strande.
Rynette P. - 13th August 2019
staying in Malgas, Wes-Kaap
Awesome veral die pont. Die eetplekkies is puik. Ongerepte natuur ook.
Elsie F. - 13th August 2019
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Was hoofsaaklik by een van die groot trou-venues, maar die omgewing was pragtig. 'n Mooi dorp.
Marietjie D. - 13th August 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Baie sentraal.
Ben N. - 13th August 2019
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Dis die beste plek in die Kaap.
Minette H. - 13th August 2019
staying in Brackenfell, Wes-Kaap
Ons eerste keer in die Kaap. Vanaf Brackenfell kon ons vinnig op die snelweg kom. Baie naby die lughawe ook.
Debbie B. - 13th August 2019
staying in Danabaai, Wes-Kaap
My droom aftreeplek. Veilig. Kinders kan nog in die straat speel. Onmiddellike geriewe op jou stoepdeur sonder om dorp toe te ry.
Melicia B. - 13th August 2019
staying in Bellville, Wes-Kaap
Bellville area is fine, home owners differ. We had a good experience in Bellville previously, but not this time around.
Ronel M. - 13th August 2019
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Juweel van 'n klein dorpie in die Kaap.
Ho D. - 13th August 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Die stadsbestuur sal moet begin om die strate en ander fasiliteite soos die burgersentrum op te gradeer.
Nelia S. - 13th August 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Die mooiste plek vir verblyf in die kaap tydens vakansie.
Annelize S. - 13th August 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
'n Skoon en rustige omgewing. Oulike winkels en vriendelike mense.
Louis G. - 13th August 2019
staying in Paarl, Wes-Kaap
Baie mooi deel van die land. Beslis 'n moet om te besoek.
David H. - 13th August 2019
staying in Riebeek-Wes, Wes-Kaap
Baie mooi plek. Lekker rustig. Lekker naby aan Riebeek Kasteel.
Etienne P. - 13th August 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Baie sentraal geleë.
Blanche K. - 13th August 2019
staying in Knysna SSB, Wes-Kaap
Lovely, relaxing location.
Anthea B. - 12th August 2019
staying in Lake Brenton, Wes-Kaap
Beautiful place to be.
Klaas D. - 12th August 2019
staying in Knysna SSB, Wes-Kaap
De bossen bij Knysna en de kust zijn schitterend.
Celestine J. - 12th August 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Everything is walking distance. The beach is beautiful and clean. An outdoor gym. Loads of places to eat and a lot of variety. Peaceful away from the busy city and work life.
Joey B. - 12th August 2019
staying in Stilbaai-Oos, Wes-Kaap
Stilbaai het beslis 'n plekkie op ons lysie vir aftrede eendag geword. Gasvrye mense mense. Mooi wêreld om jou, met alles wat nodig is binne jou direkte bereik.
Anneke S. - 12th August 2019
staying in Greyton, Wes-Kaap
Greyton is fantasties!
Keachell W. - 12th August 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Amazing place.
Chantelle V. - 12th August 2019
staying in Table View, Wes-Kaap
Baie mooi.
Lynette V. - 12th August 2019
staying in Weskus, Wes-Kaap
Die pragtige blomme hierdie tyd van die jaar is 'n lus vir die oog.
Jacinta A. - 12th August 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
I love Paternoster and we visit at least once a year.
Yolande C. - 12th August 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
One of the best beach fronts I have been to. Always great sunrise or sunset. Joyful kids and quirky little shops with diverse items from handmade soaps to wonderful paintings.
Dorothy J. - 12th August 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Altyd 'n goeie plek om te gaan vir 'n lekker wegbreek.
Jacques G. - 12th August 2019
staying in McGregor, Wes-Kaap
Wat 'n rustige en pragtige plattelandse dorpie!
Willie P. - 12th August 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Oudshoorn is 'n interessante, vriendelike dorp. Ek sal graag in die toekoms bietjie langer wil bly.
Willie P. - 12th August 2019
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Lui-lekker, net soos ons dit geniet om vakansie te hou. Niks en niemand jaag jou nie!
Ilze V. - 12th August 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Kaijaiki Restaurant is awesome.
Anneli J. - 12th August 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Stunning dorp!
Amanda F. - 12th August 2019
staying in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Wes-Kaap
Baie dankie, Willem. Jul verblyf is werklik uitstekend! Ons sal beslis weer daar wil kom tuis gaan.
Paul H. - 12th August 2019
staying in Buffelsbaai, Wes-Kaap
Hidden secret.
Trixie S. - 12th August 2019
staying in Paarl, Wes-Kaap
Pragtige klein dorpie met ou tradisies.
Jaco C. - 12th August 2019
staying in Botrivier, Wes-Kaap
Nie veel te doen in Botrivier self (behalwe die hotel), maar die omliggende wynplase, asook die nabyheid aan ander dorpe maak dit 'n wonderlike ligging.
Marlotte C. - 12th August 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dit is 'n pragtige bestemming met baie atmosfeer. Probeer dit so hou.
Corrie B. - 12th August 2019
staying in Olifantskop, Wes-Kaap
Dankie, Irene jou plek is awesome.
Linda C. - 12th August 2019
staying in Bonnievale, Wes-Kaap
Bonnievale beteken mooi vallei. Kom ervaar dit eerstehands.
Gail P. - 12th August 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Bloubergstrand stunning amazing. Love, love it.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]