Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 35589 resensies.
Dewald D. - 24th February 2019
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Een van die mooiste dorpe in die land. Baie besienswaardighede. Sal definitief dit weer moet besoek.
Dewald D. - 24th February 2019
staying in Lake Brenton, Wes-Kaap
Baie rustig en veilig. Hope aktiwiteite en besienswaardighede reg rondom Lake Brenton.
Danie J. - 24th February 2019
staying in Parow, Wes-Kaap
Parow is baie sentraal geleë.
Kara S. - 24th February 2019
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Dit is idilliese dorpie.
Denise K. - 24th February 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Goed geleë om verskeie areas te besoek.
Marlize V. - 24th February 2019
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Lekker rustige plekkie as jy wil afskakel en wil wegkom van die stad se gedruis.
Petru S. - 24th February 2019
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Het nie veel van die dorpie gesien nie, maar wat ek gesien het, lyk dit na 'n vreeslike oulike skoon dorpie. Meeste mense was vriendelik.
Lee-anne F. - 24th February 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
My nuwe gunsteling-plekkie.
Flip L. - 24th February 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Go for the bakery!
Herman C. - 24th February 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie mooi plekkie in die land. Was so groen gewees en wonderlik om weer Oudtshoorn te beleef na 'n hele paar jaar.
Kotie V. - 24th February 2019
staying in Century City, Wes-Kaap
Easy to access. Close to major business centres. Shops and restaurants close by.
Tracy D. - 23rd February 2019
staying in Vishoek, Wes-Kaap
A lovely place.
Charles P. - 23rd February 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos het eintlik so gegroei dat dit 'n nou deel van Mosselbaai is. Alle geriewe is maklik bereikbaar.
Esmé B. - 23rd February 2019
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Ek wil nooit weer op 'n ander plek gaan vakansie hou as Jongensfontein. Watter pragtige rustige, veilige vakansieplek! En beeldskoon mooi!
Malcomb D. - 23rd February 2019
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Very busy traffic wise but Durbanville has shopping centres and restaurants a plenty.
Jannie N. - 23rd February 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Struisbaai is 'n lieflike dorpie wat ons enige tyd weer sal besoek. Die vissers skuite wat op die ligblou water in die hawe dryf, is idillies. Dit is 'n tipiese plek vir 'n baie rustige vakansie.
Marileine B. - 23rd February 2019
staying in Myoli Strand, Wes-Kaap
Pragtige, oop, skoon strand!
Anne M. - 23rd February 2019
staying in Perlemoenbaai, Wes-Kaap
Lovely walks, safe little beach with grass areas and trees. Friendly people.
Katy H. - 23rd February 2019
staying in Plattekloof, Wes-Kaap
Would recommend the place to other people.
Joong Kon K. - 22nd February 2019
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Everything is great.
Shani J. - 22nd February 2019
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Ek is verlief op Somerset-Wes en oorweeg dit sterk om daarna toe te trek.
Amanda S. - 22nd February 2019
staying in Rondebosch, Wes-Kaap
Oulike restaurante en klein winkelsentrums 500 m vanaf gastehuis geleë.
Irene E. - 22nd February 2019
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
Wonderlike bestemming. Veilig. Mense baie vriendelik.
Tertius F. - 22nd February 2019
staying in Caledon, Wes-Kaap
Die Caledon Hotel en Spa is naby geleë en lekker om te gaan besoek en in die warm water te baljaar.
Crystal H. - 22nd February 2019
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Slanghoek Mountain resort is still the best to have your summer vacation.
Nisa S. - 22nd February 2019
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Breathtaking views, you just need to accommodate all with Halaal restaurants or take aways as there are none other then the normal KFC. Was bit disappointed, further then that 100% recommend the place for holidays or if you just want to break away.
Carol H. - 21st February 2019
staying in The Island, Wes-Kaap
Dis pragtig skoon en netjies en baie stil. As ek daai rigting gaan dan bly ek altyd daar en ry nie verby nie.
Marie Susan D. - 21st February 2019
staying in Greyton, Wes-Kaap
Mooi dorp - interessante ervaring.
Marie Susan D. - 21st February 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Dis 'n pragtige dorp en omgewing - Sal definitief weer besoek en verder verken.
Dominique L. - 21st February 2019
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Clean and friendly town with plenty of places to explore.
Dawid S. - 21st February 2019
staying in Brenton-on-Sea, Wes-Kaap
Pragtig.
Renier R. - 21st February 2019
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Nie veel om te sien en te doen nie. Dit is basies net 'n woongebied en bied nie veel vir besoekers nie.
Andrew O. - 21st February 2019
staying in Hemel-en-Aarde Valley, Wes-Kaap
More valley than village. We chose the Hop on Hop off wine guys who gladly fetched us from Bouchard 'n Findlayson parking lot, just down the road from our cottage.
Lisetta J. - 21st February 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Mal oor Struisbaai.
Lucinde M. - 21st February 2019
staying in Vermont, Wes-Kaap
Vermont is n klipgooi van Hemel-op-aarde en Hermanus en n skoon, stil kus dorpie. Ons het niks geweet van Vermont nie, maar is so bly ons het dit raak geloop. Daar is n groot winkelsentrum naby en dis naby aan al die restaurante in Hermanus. Die perfekte verblyf vir stil mense soos ons.
Brigitte E. - 21st February 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Baie oulik! Sal graag tyd daar wil spandeer.
Ettiene D. - 21st February 2019
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Altyd lekker, net bietjie duur, maar dis wat jy kry as jy daar wil kuier.
Herbert C. - 21st February 2019
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Genoeg van alles.
Chris L. - 21st February 2019
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
As jy die geskiedenis ken kan dit interessant wees.
Reginald S. - 21st February 2019
staying in Mowbray, Wes-Kaap
Centrally located and pleasant area.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za