Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

Cape Route 62, Western Cape

Bon Accord Farm Cottages

"Dis 'n moet vir elke toeris. Beeldskoon."

Sedgefield, Western Cape

Haven on Hoopoe

"Very nice small clean town, but they need more restaurants and more braai facilities next to the beach."

Mossel Bay, Western Cape

Suidersee, Hartenbos

"Die geskiedenis en vakansiegevoel is aansteeklik."

Swellendam, Western Cape

30 Lichtenstein

"Baie mooi dorp en lekker eetplekke."

Cape Town, Western Cape

Welgemoed Villa

"Die roetes lughawe toe of selfs Kaapstad se toeristeplekke toe is nie vir my goed beplan nie. Die GPS of WAZE vat jou deur of langs al die informele nedersettings deur en jy moet permanent op die uitkyk wees vir perde en mense op die pad. Baie gevaarlik as jy vrou-alleen is."

Cape Town, Western Cape

Sea Spray 202A

"Cape Town is a very beautiful city with lots of attractions to keep both adults and children entertained."

Beaufort West, Western Cape

Dreams

"Lekker geleë tussen Vrystaat en die Kaap om oor te slaap."

Prince Albert, Western Cape

Casa Milorca

"Beautiful neat town with character and friendly people, definitely a must-see. Swartberg pass and Meiringspoort is spectacular."

Lamberts Bay, Western Cape

Bay Plaza

"Lambertsbaai was 'n lekker eerste ondervinding. Bird island was 'n interessante ondervinding en Isabellas restaurant het vir 'n vriendelike en gesellige atmosfeer gesorg na die uitstappie, met 'n lieflike uitsig oor die hawe se bedrywighede en Bird island self."

Doringbaai, Western Cape

Thornbay Accommodation

"As jy wil afskakel is dit die plek. Strandfontein is ook pragtig en skaars 8 km weg. Papendorp se labarint was ook lekker om te sien en stap."

Elands Bay, Western Cape

Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 3

"Vir 'n stil en rustige vakansie, uitstekend."

Yzerfontein, Western Cape

On the Beach

"Die strand is lieflik, die natuurskoon pragtig. Vir baie loop en verder 'n rustige, ontspanne tydjie is Yzerfontein 'n goeie keuse. Yzerfontein is ook lekker naby aan Darling vir 'n dagbesoek."

Cape Town, Western Cape

Clearview

"Beste vakansie ooit. Kaapstad is pragtig."

Lamberts Bay, Western Cape

Ouma See

"Heerlike rustige atmosfeer. Kon lekker stap!"

Beaufort West, Western Cape

Altyd Lekker

"Lekker oorslaapplek op pad Kaap toe."

Beaufort West, Western Cape

Die Herehuis

"Groot dorp met oor as genoeg winkels en alles wat mens nodig het."

St Helena Bay, Western Cape

Forever Blue

"Dit was baie mistig met aankoms en die volgende oggend, so ons ko nnie die omgewing lekker sien nie."

Cape Town, Western Cape

504 Witsand

"My tweede tuiste."

Stellenbosch, Western Cape

Natte Valleij

"Pragtige, lewenskragtige stad."

Mossel Bay, Western Cape

MeTime Guest house & Self catering

"Baie dinge om te doen. Goeie vakansiedorp. Ideaal vir oud en jonk. Sal enige tyd aanbeveel."

Knysna, Western Cape

Paradise Found

"Met die hulp van ons gasheer het ons presies geweet waar om wat te doen of te kry. Vriendelike mense in die hele kontrei."

Paternoster, Western Cape

BC Stone Cottage

"Winkelsentrum met 'n winkel met swemklere en ander toebehore."

Mossel Bay, Western Cape

Opiheuwel

"Beslis 'n plek om in te bly. Rustig en so skoon."

Gansbaai, Western Cape

Whale of a Time

"Baie lekker vakansiehouplek en baie om te doen. Vriendelike en veilige plek."

Cape Town, Western Cape

Oceanfront Penthouse

"Just the issue with parking at night on the main road."

Sedgefield, Western Cape

Happy Ours

"Slow town hou die plek se naam hoog, ongelooflik ontspannend."

Page
Page 377 - Showing 11281 to 11310
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers