Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 41187 resensies.
. - 10th October 2019
staying in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap
Everything easy to find.
. - 10th October 2019
staying in Paarl, Wes-Kaap
Glad nie soos wat almal dit beskryf nie. Die omliggende wynplase is baie mooi, maar daar is andersins nie veel om te doen nie.
. - 10th October 2019
staying in Witsand, Wes-Kaap
Lieflike dorpie, weggesteek van die wêreld en ideale plek om na toe te ontsnap as gesin vir kwaliteittyd!
. - 10th October 2019
staying in Ceres, Wes-Kaap
Mooi plek.
. - 9th October 2019
staying in Louis Rood, Wes-Kaap
Baie mooi kusdorp op die Weskus.
. - 9th October 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Beautiful walking trails. Lots of eateries with good fine wine and well priced meals.
. - 9th October 2019
staying in Kommetjie, Wes-Kaap
The traffic between Sun Valley and Kommetjie was much heavier than we expected. Once we were in Kommetjie, though, we really enjoyed the beaches and the vibe.
. - 9th October 2019
staying in Paarl, Wes-Kaap
Beautiful city and many things to do.
. - 9th October 2019
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Baie lieflike plekkie.
. - 9th October 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Ons voel altyd baie tuis en veilig in Hartenbos en dit is menige kind se droombestemming.
. - 9th October 2019
staying in Van Ryneveld, Wes-Kaap
Veilige en netjiese area.
. - 9th October 2019
staying in Myburgh Park, Wes-Kaap
Rustige plek.
. - 9th October 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Seewater spoel oor die straat en dan moet jy om pad ry.
. - 9th October 2019
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
The gentleman at the information centre was extremely helpful and so were all the people we met in and around Tulbach. Church Street is beautiful as well as interesting and we thoroughly enjoyed our visit to the Oude Kerk and the Earthquake Museum. Saronsberg, Moniki Chocolatier and The Olive Terrace at the Tulbach Boutique Heritage Hotel are amazing! Here, once again, we received outstanding friendly service.
. - 9th October 2019
staying in Wolseley, Wes-Kaap
Pragtige omgewing.
. - 9th October 2019
staying in Bo Dalsig, Wes-Kaap
Pragtige natuurskoon en die baie bome maak dit mooi om in die omgewing te ry. Die paaie is bietjie deurmekaar maar met GPS/Google Maps kom jy vinnig reg. Die area vertoon skoon en ons het veilig gevoel. Daar is 'n baie lekker Spar by die Boord daar naby en Bo Dalsig voel baie sentraal geleë van waar ons wou heengaan.
. - 9th October 2019
staying in Wolseley, Wes-Kaap
Pragtig.
. - 9th October 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Pragtig.
. - 9th October 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Ons moet weer kom.
. - 9th October 2019
staying in Knysna, Wes-Kaap
This is a lovely town with lots do see and do, with wonderful restaurants and accommodation. Make time for a walk in the forest and end of at least one day with fresh oysters.
. - 9th October 2019
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Ek het my hart op die plek verloor! Ek gaan definitief weer daar kuier en die keer baie langer daar vertoef!
. - 9th October 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Sal enige tyd weer in die Strand gaan bly, baie mooi daar behalwe vir die straatslapers, verder was dit awesome gewees.
. - 9th October 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Yolanda was baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.
. - 9th October 2019
staying in Bellville, Wes-Kaap
Sentrale bestemming om maklik by Kaapstad en omliggende wynplase uit te kom.
. - 9th October 2019
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Amazing jewel on the West Coast for resting and a different pace.
. - 9th October 2019
staying in Greyton, Wes-Kaap
Charming.
. - 9th October 2019
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Lovely place quiet and feels like you living on the ocean! Amazing!
. - 9th October 2019
staying in Myoli Strand, Wes-Kaap
Pili Pili restaurant is an absolute must visit. Excellent food at very reasonable prices situated right on the beach. The various Saturday markets are well worth a visit.
. - 9th October 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Awesome.
. - 8th October 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Stunning plek.
. - 8th October 2019
staying in Plattekloof, Wes-Kaap
Naby alles.
. - 8th October 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is mooi, maar voel bietjie outyds. Die strande is mooi en lekker om te ver te loop. As jy nie surf nie kan jy bietjie uit voel.
. - 8th October 2019
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
There is a lot of activities to do in Plettenberg Bay.
. - 8th October 2019
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Bekostigbaar, rustige omgewing.
. - 8th October 2019
staying in Arniston, Wes-Kaap
Arniston is a charming seaside village. We have been coming here regularly since 1965. It is a great place to escape to to de-stress. Lovely beaches to walk on, good swimming and very often good surf. It can be most unpleasant when the South Easterly wind blows but with luck it doesn't last!
. - 8th October 2019
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Pragtige natuurskoon en nie so besig nie.
. - 8th October 2019
staying in Hemel-en-Aarde Vallei, Wes-Kaap
Dit is 'n pragtige area. Baie rustig.
. - 8th October 2019
staying in Hannasbaai, Wes-Kaap
Safe for kids. And perfect for a relaxing weekend away.
. - 8th October 2019
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Rustige, stil plekkie.
. - 8th October 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
It's a lovely break away from the city. We thought it was far. But it's less than a 30 min drive.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]