Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 34945 reviews.
"George is 'n pragtige, skoon en netjiese dorp wat lekker sentraal geleë is tussen al die kusdorpies. Die boemelaars kan egter 'n groot probleem word indien die situasie nie aangespreek word nie."
"Mosselbaai is 'n heelike plek om te gaan swem en kuier, maar ek sal nie sommer weer in Mosselbaai self bly nie, eerder in een van die omliggende plekke soos Rheebok of Terniet. Mosselbaai is te besig en baie raserig na 12 in die nag."
"Ongelukkig nie die skoonste dorp nie. Die asblikke buite die gastehuis in die straat het oorgeloop en rommel was selfs in die straat gestrooi om die asblik. Lyk my 'n algemene tendens in Suid-Afrika weens swak dienslewering."
"Kleinmond a beautiful town, clean and no potholes, friendly people with amazing scenery. I love the ambience of this town."
"Kaapstad is die beste bestemming ooit! Die stad is skoon, die mense is vriendelik en daar is so baie om te doen. Net altyd 'n plesier om die Moederstad te besoek."
"We always enjoy it whenever we go there, so much to see and enjoy. Lovely places and beaches are just so lovely."
"Paternoster is 'n pragtige, skoon, rustige en asemrowende vakansiebestemming. Weg van die stad se lawaai waar jy net rustig kan ontspan en jou kan verkyk aan die oulike huisies en winkeltjies."
"Was bietjie teleurgesteld oor die voëlskuiling by die vlei wat nie meer bestaan nie. Dit sou 'n groot pluspunt vir die dorp wees."
"Our first time in Plett. Will go again. Found all the people really friendly."
"Pragtig. Oulike strandjies/restaurante en ander besighede. Sentraal geleë na heelwat ander besienswaardighede in die omgewing."