Geverifieerde Resensie
Wes-Kaap
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wes-Kaap bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 44462 resensies.
"Knysna omgewing is idillies. Die dorp is bietjie vervalle, strate is sleg en het baie gate. Parkeerplek is 'n nagmerrie. Die onderdakparkeerplekke is baie donker en nie juis besoekers vriendelik nie. Thesen Island is pragtig asook die uitkyk by die Heads."
"Ons verblyf sou meer perfek gewees het as ontbyt in gesluit was, alhoewel nie 'n vereiste nie."
"Was voorheen daar. Dit baie geniet. Die moeite werd om nie verby te ry nie, maar af te draai."
"Hermanus is n goeie bestemming vir hardloop/stap en bergfiets met die addisionele bonus van die see ook."
Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Villa Mari Self-Catering"The harbor area is in a state of decay. Was impressed with restaurant Sandstone lovely and value for money."
"Oudtshoorn is a beautiful town with many venues, restaurants and travelers options. Quiet suburbs and awesome local food. The ostrich dishes is a definite must have."
"Ons kuier graag aan die Weskus, maar omdat ek die plek bespreek het en ons saam met ouer familielede daar was, was dit nogal 'n verleentheid aangesien die verblyf wat op die webtuiste baie aanloklik voorgekom het. Ons sal nie sommer gou hierdie kuier herhaal nie."
"Kleinmond is skoon en netjies. 'n Mens voel sommer veilig. Openbare geriewe by strandmeer in goeie toestand. Mense is gasvry en jy word orals gegroet. 'n Veertjie in die hoed vir die Overberg Munisipaliteit."
"Die blomme in die vallei was wonderlik! Dorpie is netjies en skoon."
"There is so much history in this little town, and the locals are eager to share it with you. Unfortunately, we were unable to visit the Historical museum and 'village' due to COVID. restrictions. We will have to return again in the future."
"Baie teleurgestel omdat die munisipaliteit nog nie die Poskantoorboom beskikbaar gestel het vir besoekers nie. Dorp mooi skoon."
"Wees voorbereid dat winkel/s vroeg toemaak. Naaste dorp 30km. Geen dokter, kliniek of apteek nie. Ideaal as jy van ALLES wil wegkom. Pragtige plek."