Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 59829 reviews.
"Nature's Valley is rustig, het 'n lieflike strand en die natuur is daar om te bewonder! Pragtige omgewing!"
"Groot verskeidenheid vir elke seisoen: restaurante, museums, inkopies, Tafelberg, Kirstenbosch en die mooiste staproetes om naby die natuur te kom. Baie moeite van plaaslike owerhede om skoon en veilige omgewing te handhaaf."
"Dit was nog altyd my droom om met my familie daar te kuier, die ete by Duttons Cove restaurant was idillies - ek sal beslis weer daar gaan kuier."
"There are lovely restaurants and it is a peaceful town. This is a place to relax and refresh from city life. Residents are friendly and greet strangers."
"Oudekloof Wine Estate is 'n wenner. Dis jammer Paddagang Restaurant het toegemaak. Kole & Deeg in die dorp maak die beste breakfast."
"Gansbaai is a small, coastal dorpie that goes really quiet when the sun goes down, so if you are wanting a great nightlife, then this will not be a destination for you. It's a perfect place to calm your mind and destress."
"Sal enige tyd weer Tafelberg besoek. So baie om te doen in Kaapstad. Tyd was net bietjie min."
"Die geriewe op die strand is glad nie in 'n goeie toestand nie. Dis jammer vir so 'n gewilde en pragtige dorp."
"Swellendam is small and give small villiage vibes, but still have lovely amenities and services. Loved the Keurbomen Cheese Shop - very informative."