Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 34945 reviews.
"'n Ongelooflike skoon en netjiese dorpie, baie vriendelike inwoners, pragtige geboue en lekker eetplekkies! 'n Besonderse mooi hotel! 'n Skoon en netjiese slaghuis! 'n Fees van 'n plek!"
"Dis 'n goeie oornagstop of vir tweedag-verblyf. Langer verblyf as tuisbasis vanwaar jy die omgewing kan verken."
"Paarl is ons hele familie se geboorteplek. Is positief oor Paarl as 'n toeristebestemming"
"Dis 'n pragtige vakansiebestemming met 'n pragtige strand en alles is loopafstand. Daar is oulike winkels en voortreffende restaurante waar almal baie lekker sal kuier."
"Beste Weskusdorpie met wonderlike mense en Weskuskultuur. Heerlike kos. Plek om altyd na terug te gaan. "