Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"Heerlike plek om af te skakel, maar genoeg eetplekke om nie afgeleë te voel nie."
"Daar is so baie om te doen en beslis die moeite werd. Baie wynplase met vriendelike diens en lekker kos en wyn."
"Baie sentraal geleë om by verskeie plekke uit te kom. Pragtige dorpie."
"Dit is n plek met baie aktiwiteite in en rondom die dorp en dit word hoogs aanbeveel."
"Pragtige plek. Nog nie so erg gekommersialiseer soos meeste plekke by die see nie."
"Beware that most of the attractions at the tourist office no longer exist. We found out via our guest house. So limited things to do in the town. Some nice coffee shops and an execellent restaurant called Oppikoffie."
"Bot River is a perfect spot to stay. There are many wine farms close by and many other activities to do. It is close to Hermanus and many other little towns."
"If you find yourself in Lamberts Bay, Isabella's is the restaurant to try."
"Ons is baie lief vir Sedgefield vir al sy mooi strande en natuurskoon. Nuwe Spar en restaurant is 'n aanwins. Sou graag daar wou aftree."