Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 34828 resensies.
Charmaine S. - 15th May 2018
staying in Witsand, Wes-Kaap
Pragtige plek.
Shaun N. - 15th May 2018
staying in Wellington, Wes-Kaap
Stunning place to visit and a stunning views and attractions.
Susan B. - 15th May 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Sal weer gaan, wil graag eendag daar woon as dit moontlik is.
Celeste K. - 15th May 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Die Strand is voorwaar lieflik.
Edward K. - 15th May 2018
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Rustige klein dorpie. Almal vriendelik en pragtige see dorpie.
Yolandi N. - 15th May 2018
staying in Seepunt, Wes-Kaap
Sea Point was very beautiful. Would visit it again.
Erica R. - 15th May 2018
staying in Van Ryneveld, Wes-Kaap
Veilige omgewing en goeie sekuriteit.
Tom W. - 15th May 2018
staying in Merweville, Wes-Kaap
Die mooiste juweel van 'n plek. Waar jou kruideniers nog by jou huis afgelaai word. Merweville is 'n absolute moet!
Nic R. - 14th May 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige klein see dorpie!
Elsabé L. - 14th May 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Die beskikbaarheid van goeie restaurante was baie beperk. Behalwe die gewone gesinsrestaurante, wat nie altyd in 'n moeë reisiger wat nie blootgestel wil word aan jong kinders nie, se smaak val nie, was daar slegs twee restaurante, waarvan een definitief nie aan ons smaak voldoen het nie, veral omdat dit eers hul deure teen 19:00 geopen het. Die ander restaurant was heel aangenaam.
Elana B. - 14th May 2018
staying in Britannica Heights, Wes-Kaap
Stil en rustige atmosfeer.
Wendy R. - 14th May 2018
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
I chose Bredasdorp specifically as a stay over place as I am writing travel blogs and posting photographs on social media relating to each place travelled.
Analie H. - 14th May 2018
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Pragtige wegbreek-bestemming!
Bev R. - 14th May 2018
staying in Keurboomstrand, Wes-Kaap
A beautiful unspoiled beach and fabulous for kiddies.
Shantel Botha B. - 14th May 2018
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Hemel op aarde.
Carine L. - 14th May 2018
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Best town in SA!
Schalk H. - 14th May 2018
staying in Harkerville, Wes-Kaap
Pragtige deel van die Oos-Kaap.
Milet C. - 14th May 2018
staying in Pinnacle Point, Wes-Kaap
Dit voldoen aan al ons behoeftes en nog meer. Veilig en gerieflike naby lughawe sowel as winkelsentrums indien benodig, maar ver genoeg vir 'n bietjie rus en stilte.
Rian J. - 14th May 2018
staying in Uniondale, Wes-Kaap
Mekka van die Karoo To Coast fietswedren, dis wat ons daar gaan maak het, op ons eie!
Cheri S. - 14th May 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is absolutely lovely, one of my favourite destinations.
Charmain S. - 14th May 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Pragtige plekkie, sal beslis weer gaan.
Freddie B. - 14th May 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Fantastiese plek vol vriendelike mense.
Mariska H. - 14th May 2018
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Mooiste dorp met mooiste wynplase met die lekkerste kos.
Valjean J. - 14th May 2018
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Baie nice vir nie te ver van see. Ek baie waarde het als van potte tot WiFi. Goeie diens en baie netjies.
Jacques V. - 14th May 2018
staying in Riviersonderend, Wes-Kaap
Slightly lacking in certain basic facilities and features of larger towns like Caledon, Swellendam or Riversdale, Riviersonderend is obviously no shopping destination (nor, I'd suggest, an ideal retirement prospect for more urban/suburban folks) but. What it lacks in choices is makes up for in charm and quality. All the little eating locations, coffee shops, furniture dealers, fuel stations and the like are jam-packed with friendly faces, delicious wares and surprising craftsmanship. Best of all though, this town has something rather special that only a few others nearby have: magical, majestic, magnificent surroundings; some of the most stunning rivers, hills, groves and vales you'll ever see, with accommodations more often than not incorporating them all. It's simple, but gorgeous. Go there.
Rene K. - 14th May 2018
staying in Worcester, Wes-Kaap
Daar is nie veel om te doen nie, maar kan Fowlers Grill vir seker aanbeveel as eetplek en die Mountain Mill Mall het fliek en eetplekke en genoeg winkels as jy wil uitkom en iets nodig het.
Adele G. - 14th May 2018
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Rustige vakansieplek.
Michelle V. - 14th May 2018
staying in De Kelders, Wes-Kaap
It's a lovely area. Very peaceful.
Roza V. - 14th May 2018
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Die eenhede vir 2 persone is baie klein, voldoende vir 'n dag of twee se verblyf, maar kan dalk klaustrofobies raak oor 'n langer tydperk.
Elbe B. - 14th May 2018
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
Mooiste mooiste deel van ons land.
Johannes A. - 14th May 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Asemrowende sonsondergange.
Elbie H. - 14th May 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Ek is mal oor Prins Albert! Ons het die Donkey Sanctuary besoek, ongelooflike werk wat daar gedoen word, besoek dit gerus.
Annette . - 14th May 2018
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Oulike vakansie dorpie, veral die hawe met sy snoekvangste was vir ons 'n eerste.
Charles N. - 14th May 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Dit wil voorkom of die munisipaliteit die strate begin skoonmaak. Lyk beter as 'n jaar gelede.
Danie V. - 14th May 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Pragtige dorp met vele besienswaardighede.
Willem R. - 14th May 2018
staying in Table View, Wes-Kaap
Kies net die regte dag om op te gaan, anders gaan jy niks sien van bo af nie. Mistigheid wat dit veroorsaak.
Willem B. - 13th May 2018
staying in Ashton, Wes-Kaap
Ashton is 'n bedryfs dorp, maar baie sentraal as jy die klein plekkies soos Robertson, Montagu of Bonnievale wil verken.
Ian L. - 13th May 2018
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Rustig.
Daniela C. - 13th May 2018
staying in Gouritsmond, Wes-Kaap
Buite seisoen is dit 'n ideale plek om te ontspan om weer jou batterye te herlaai. Die natuur en see is pragtig.
Anne E. - 12th May 2018
staying in Ashton, Wes-Kaap
Hulle is tans besig om die hoofstraat te teer. Dit is bietjie besig as gevolg daarvan.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za