Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

George, Wes-Kaap

ArendsRus Country Resort

"Mooi, rustige dorpie. Goed vir 'n aftree-dorpie."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Die Rooi Granaat

"In blomme-tyd is dit 'n lieflike bestemming!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Seaview Lodge

"Ek sal die plek aan enige iemand voorstel, dis wonderlik en als was uitstekend."

Kleinmond, Wes-Kaap

Beach Cottage

"Baie lekkerm rustige kusdorpie."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

13 Navesink Drive

"Beautiful location. I would definitely return!"

Bettysbaai, Wes-Kaap

Crassula

"Die natuur, berge en see is wat dit baie spesiaal maak."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Sea Cottage

"Beautiful town. Clean and safe. A town with lots of outdoor activities."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Blueberry Hills Self-catering Apartments

"Definitely a beautiful place and so many interesting things to explore and do."

Prins Albert, Wes-Kaap

Yellow House

"Pragtige dorpie en seker die skoonste wat ons so ver in die land gesien het."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

White Sands Guesthouse

"It's underrated and a bit off the beaten track. Other than seafood and gannets, not really much else to see and do."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Beach Room

"Mal oor die plek."

Struisbaai, Wes-Kaap

The Gift

"Struisbaai en Agulhas is altwee asemrowende plekke."

Franschhoek, Wes-Kaap

Maison d'Ail

"Pragtige dorp. Fantiese aandete gehad by Reubens! Tuk-Tuk was ook heerlik vir iets meer gemaklik."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

96 Strand Beach House

"Gaan kyk die Malgasse. Besoek Muisbosskerm en die ander restaurante. Ons het heerlik geëet. "

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Ocean Pearl

"Wat 'n mooi omgewing, met soveel om te doen. Die see, restaurante, fietsry (Sterkte met al die bulte!), stap, padstalle, ens."

Vredenburg, Wes-Kaap

Villa Laluna Nera

"Ons het baie meer tyd by die Villa Laluna Nera spandeer. Dit lyk definitief na 'n lekker vakansie-dorp."

Worcester, Wes-Kaap

De Bergen

"Slanghoek en mooi omliggende areas rondom Worcester, maar die dorp self sal ek nie se is juis geskik vir toerisme nie."

Ladismith, Wes-Kaap

Parkside Guesthouse

"Nice little town with some interesting places and friendly people."

Napier, Wes-Kaap

DeSkaap

"Don't just pass through, make an effort and visit, stay a while, you will surprise yourself."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Ocean View

"Skoon strande en lekker vir gesinsvakansies."

Prins Albert, Wes-Kaap

Teen die Randjie

"Benodig nog 'n kruideniersware-handelaar om pryse te stimuleer, Spar is uiters duur."

Kaapstad, Wes-Kaap

Beach Apartment and Studio

"Pragtig, pragtig en baie dinge om te doen, te sien en te beleef."

Swellendam, Wes-Kaap

Wildebraam Berry Estate

"Went to under the oaks market would have liked to stay longer, but quite a small market. Would recommend a visit to the honey shop and of course pizza at Woodpeckers is a must."

Knysna, Wes-Kaap

Feel @ home

"So much to do and enjoy in Knysna."

Knysna, Wes-Kaap

Crescent Cottage

"Baie om na uit te sien."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Hartsplek

"Just a pity for the limited attractions, we would have loved to go and explore more areas and excursions. The West Coast Mall was about a 25 minute drive and that was basically it, but we loved the peace and quiet."

George, Wes-Kaap

42 On Adderley

"Altyd lekker in George."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Pier Pleasure

"Verskuilde diamant aan Weskus. "

Blad
Blad 519 - Wys 15541 tot 15570
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang