Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

Langebaan, Wes-Kaap

Mykonos House

"Was lekker rustig, kinders kon hulle geniet vir die dag by Club Mykonos by die Fun Fair."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Wagon Wheel Country Lodge

"Het heerlik gaan eet in die Spur. Skoon, netjiese dorpie."

Barrydale, Wes-Kaap

The Karoo Moon Motel

"Besoekers moet tyd neem om die dorp, winkels en omgewing te verken. Baie lekker eetplekke ens."

Kaapstad, Wes-Kaap

TwinnPalms Accommodation

"Kaapstad is my gunstelingtoeristebestemming."

Paternoster, Wes-Kaap

Ahoy Farmhouse 3

"Vissersdorpie met baie toeriste en vriendelike mense."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Memories Self-Catering @ 5 on Smith

"KKNK was weereens 'n aangename belewenis."

George, Wes-Kaap

Robin's Rest and Lilly's Rest

"A beautiful town for a quiet getaway."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Beach Club 602

"Ons het glad nie goeie weer gehad nie, maar sal beslis weer wil besoek."

Swartland, Wes-Kaap

Nieuwedrift Accommodation

"Not much to do in the area. Its a place to relax and read."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Beach Villa Die Duyker

"Veilige, skoon dorp en rustig. Ideale plek vir veilige uitspan."

Buffelsbaai, Wes-Kaap

Buffelsbaai Woonstel 1

"Dit is lekker om hier te kom asemskep. Alles is net die beste. Lekker seevakansie, stap, braaiveis en elke oomblik geniet."

Sedgefield, Wes-Kaap

Sedgefield Kingfisher Cottage

"Sedgefield is vir my asemrowend mooi. Die natuur nog ongeskonde, baie skoon strande wat ook nie oorvol is nie."

Arniston, Wes-Kaap

Arniston Seaside Cottages

"Baie lekker gekuier. Maak net seker as jy gaan dat jy goed voorberei, daar is nie 'n winkel nie!"

Yzerfontein, Wes-Kaap

Maartblom Gastehuis

"Uitstekende keuse vir vakansie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Waterways

"Komende vanaf George - Kaapstad is groot - ver om te ry na enige iets - was lekker toe ons net in Muizenberg tyd spandeer het."

Kaapstad, Wes-Kaap

SomerZicht Guesthouse

"Kaapstad bly maar 'n lekker vakansie bestemming. So baie om te doen en so baie om te ervaar."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

En Route

"Museumtoer was baie interessant."

Agulhas, Wes-Kaap

Plottie

"Agulhas is ons go-to-place! Ons kom so baie daar - dit voel al na 'n tweede tuiste."

Kaapstad, Wes-Kaap

Mouille Point Village

"Always a good place to visit to watch some rugby and use city sightseeing to tour the Mother City."

Kaapstad, Wes-Kaap

Check Inn Hotel

"Cape Town is the best city to be in."

Agulhas, Wes-Kaap

@ Rust Akkommodasie

"Ongelooflik mooi en definitief 'n goeie bestemming."

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"Pragtige, historiese dorp."

Gansbaai, Wes-Kaap

Guppy Huys Oceanfront Bungalow

"Wonderlike wegbreekdorp by die see."

Paternoster, Wes-Kaap

Strandlopertjie

"Lekker ontspanning vir familie en vriende."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Cango's Rest

"Naby genoeg aan die Kangogrotte, Cango Wildlfe Reserve, die asemrowende Swartbergpas en natuurlik die wêreldbekende volstruise."

Blad
Blad 56 - Wys 1651 tot 1680
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang