Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Ons Huisie

"Karooskaapvleis en breakfast by 4Sheep is 'n moet in Beaufort-Wes."

Kaapstad, Wes-Kaap

DK Villas The Boardwalk

"'n Ongelooflike aangename toeristestad, met soveel om te doen en geniet in en om die onmiddelike stad met sy lieflike waterfrontaktiwiteite. Pragtige berg en natuur, en sonsondergange - prentjiemooi wêreldklas Bantry Bay, Clifton, Kampsbaai, Oudekraal. Restaurante galore (tradisioneel en modern), Seepunt promenade, uitstekende naglewe, teaters, adrenalien-aktiwiteite (para-gliding, kusvaarte, bergklim, Tafelberguitstappie) met al die romantiese wynlande en al hulle bekoring glad nie ver nie."

Tulbagh, Wes-Kaap

Raptor Rise Farm

"Must say restaurants are not up to scratch and it's too busy in town. Wine farm Rijks was excellent, good platters, fine wine, good service."

Knysna, Wes-Kaap

Brenton Blue

"Restaurante maak te vroeg toe en is bietjie duur."

Montagu, Wes-Kaap

Olive Stone Farm - Olive Cottage

"Montagu is a beautiful town with friendly locals who love their town."

Kaapstad, Wes-Kaap

Hout Bay Gem

"It is such a beautiful city with plenty of activities, good food and friendly people."

Kaapstad, Wes-Kaap

11 on Berrie

"Fantastiese plek."

Kaapstad, Wes-Kaap

C'est La Vie Self Catering Apartment

"So baie dinge om te doen. Twee weke was nie genoeg nie."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Hartenbos Riviera Wharf Lagoon Apartment

"Sal beslis weer daar vakansie hou."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Rondegat Cottages

"We went through Clanwilliam on a Saturday. There were many intoxicated people on the streets and we felt a bit unsafe. The town itself is quite beautiful."

Sederberg, Wes-Kaap

AfriCamps at de Pakhuys

"Ons geniet die Sederberg ongelooflik baie en dit het beslis 'n spesiale bekoring, ons sal spoedig terugwees."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

De Ware Jacob

"Kleindorp met unieke eienskappe, mooi op sy eie."

Kleinmond, Wes-Kaap

La Mer

"Baie lekker plattelandse dorpie, met ongelooflike mooi uitsig op berg en see. Naby Hermanus en Bettysbaai met hul eie bekoring."

Buffelsbaai, Wes-Kaap

Buffelsbaai Woonstel 1

"Buffelsbaai bly een van ons ikoniese oorde."

Worcester, Wes-Kaap

Dampies Den

"Rawsonville is a beautiful little town with lots to do and see."

Gansbaai, Wes-Kaap

Perriwinkle Self-catering Accommodation

"Managed to find amazing fresh fish and the locals are very friendly."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Baron's Palace

"Meer van die restaurante kan vir hulle kragopwekkers aanskaf."

Riversdal, Wes-Kaap

Die Aalwyntjie

"Pragtige dorp. Baie netjies en skoon."

De Rust, Wes-Kaap

Vredelus Plaas Verblyf

"Rustige, skoon dorp. Baie winkeltjies om te besoek."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Tweede Wind

"Dis 'n dorp met heelwat lekker restaurantjies en koffie plekkies en lieflike strande."

George, Wes-Kaap

Edennook

"Asemrowende mooi berge en is skoon."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Kranskloof Country Lodge

"Interesting, friendly, beautiful historical buildings & lots to do in the area."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Die Skilpadjie

"Dit was ons eerste kuier in St. Helenabaai. Ons het verskillende strande ontdek waar ons lang ente gestap het. Die Alegria restaurant was ook 'n hoogtepunt vir middagete reg langs die see. Dis 'n heerlike dorpie vir rus en ontspan, met vriendelike mense."

Hermanus, Wes-Kaap

Windsor Hotel Hermanus

"Pragtige toeristebestemming met baie om te sien en te doen."

Kaapstad, Wes-Kaap

1105 Portico Beachfront Apartment

"Baie om te sien en te doen, seker die nommer een toeristebestemming in die land!"

Blad
Blad 59 - Wys 1741 tot 1770
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang