Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"Stellenbosch is 'n lieflike dorpie, met soveel aktiwiteite om te doen. Ons sal beslis binnekort weer 'n draai maak om meer van Stellenbosch te sien. Die omgewing is pragtig tussen die berge geleë wat dit ekstra spesiaal maak."
"'n "Bucket-list"-dorpie, waar jy ten minste een keer in jou leeftyd moet uitkom!"
"Was lekker rustig, kinders kon hulle geniet vir die dag by Club Mykonos by die Fun Fair."
"Besoekers moet tyd neem om die dorp, winkels en omgewing te verken. Baie lekker eetplekke ens."
"Dit is lekker om hier te kom asemskep. Alles is net die beste. Lekker seevakansie, stap, braaiveis en elke oomblik geniet."
"Sedgefield is vir my asemrowend mooi. Die natuur nog ongeskonde, baie skoon strande wat ook nie oorvol is nie."
"Baie lekker gekuier. Maak net seker as jy gaan dat jy goed voorberei, daar is nie 'n winkel nie!"
"Komende vanaf George - Kaapstad is groot - ver om te ry na enige iets - was lekker toe ons net in Muizenberg tyd spandeer het."
"Kaapstad bly maar 'n lekker vakansie bestemming. So baie om te doen en so baie om te ervaar."
"Always a good place to visit to watch some rugby and use city sightseeing to tour the Mother City."