Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35901 reviews.
"Met die publieke vervoer kan jy baie plekke besoek sonder om van hou eie vervoer gebruik te maak."
"Wonderlike plek, goeie ligging en nie te ver van Kaapstap nie. 'n Vinnige wegbrekie."
"Vir daardie langverwagte wegbreek net om by jouself te wees en alles weer bymekaar te kry, is McGregor, en natuurlik die ongelooflike mooi omgewing, net reg!"
"Baie mooi en skoon dorp! Het die wynplase baie geniet asook die natuurskoon!"
"Ons het die Kaap baie geniet! Ons kuier was net te kort!"
"Pragtige strand met interessante winkeltjies. Jammerte oor Sea Shack wat moes sluit."
"We Love Greyton, such a lovey village with so many things to do perfect romantic weekend away destination!"
"The rating might be a little bias because I'm actually from Cape Town and the stay over was as a result of my relocation to Johannesburg."
"Caledon is ’n toeristevriendelik dorp en regtig die moeite werd om te besoek."
"Beautiful place to tour with friends and family. Sight seeing and activities and adventures."
"Vir ons was Velddrif bietjie baie stil. Maar ja, as mens wegbreek van die besige stadslewe, is dit 'n lekker kuier en rusplekkie."
"Daar is soveel om te doen. Die mense is vriendelik, die diens is goed en mens voel veilig orals waar jy kom."