Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35901 reviews.

Still Bay, Western Cape

Harbour Cottage

"Great breakaway place. One feels safe. The place is exceptionally clean. Water tastes a bit horrible, but great in coffee."

Cape Town, Western Cape

Le Petit Chateau Guest House

"Daar gewerk as ’n offisier in die polisie. Kaapstad is okay. "

Swellendam, Western Cape

Aan de Oever Guest House

"Interessante historiese besienswaardighede. Pragtige skoon dorp."

Prince Albert, Western Cape

Casa Milorca

"Juweel van ’n plek, wat ons nie van geweet het nie!"

Dwarskersbos , Western Cape

Lekke By Die See

"Ek hou van die plekkie en sy stilte."

Sedgefield, Western Cape

Lake Pleasant Resort

"Een van my gunsteling plekkies in die Wes-Kaap!"

Strandfontein, Western Cape

Steenbras15

"Baie spesiale plek! 'n Moet-sien vir elke persoon!"

Mossel Bay, Western Cape

Vista Bonita Apartments

"Baie te doen en te sien. Heerlike swemstrande."

Yzerfontein, Western Cape

Paradijs Sig

"Yzerfontein is rustig met sy mooie natuurskoon en lieflike see-uitsig op sovele plekke. Vriendelike mense in winkels en restaurante. Kos was van gehalte. Kry ook so 'n stukkie natuurlewe ook by. Beveel dit aan vir elkeen wat hou van rustigheid en lekker ontspan. Veilig en netjies."

Still Bay, Western Cape

Crawford's Croft

"'n Pragtige kusdorp met 'n wye verskeidenheid van aktiwiteite en besienswaardighede, veral vir die natuurliefhebbers."

Wilderness, Western Cape

The Old Trading Post

"Ek sal enige tyd weer daarheen gaan om al hulle voetslaanroetes te gaan stap."

Hermanus, Western Cape

Kockies

"Onrusrivier het 'n plattelandse atmosfeer en is goed vir die siel. Die berge aan die eenkant en die Vos-wandelpad langs die see aan die ander kant. Vir die jongklomp is Hermanus net om die draai met winkels, restaurante en diesmeer. Iets vir almal."

Witsand, Western Cape

The Beach Flat

"Witsand is ’n lieflike vakansiebestemming wat jy sommer met die eerste sien baie van hou en ek sal definitief weer gaan."

Still Bay, Western Cape

Palinggat 53 Stilbaai

"Die mense van Stilbaai is absoluut vriendelik."

Beaufort West, Western Cape

Donkin House

"Just a stop over for me."

Mossel Bay, Western Cape

La Vue

"Baie goeie plek om te kom rus, en om van alles te vergeet."

Knysna, Western Cape

Protea Guest House

"Die natuurskoon is pragtig, maar die verkeer is 'n nagmerrie. Nie mal oor die metropolus van dir dorp/stad nie. Dis baie deurmekaar en verwarrend. Ek het die omgewing buite die dorpsgrense verkies. Meer as die helfte van die restaurante was tydelik of permanent gesluit (ek neem aan as gevolg van 'n verswakkende ekonomie). 'n Groot gedeelte van die sakekern is onder konstruksie wat toeganklikheid bemoeilik het."

Tulbagh, Western Cape

Duikersdrift Winelands Country Escape

"Pak jou eie medisyne aangesien die winkels oorweldig kan raak."

Swellendam, Western Cape

Mountain View Swellendam

"Baie pragtige dorp met wonderlike mense."

Bredasdorp, Western Cape

Middeldam Farm House

"Alles is daar wat jy nodig het!"

George, Western Cape

Lorita's

"Geniet dit telkens."

Mossel Bay, Western Cape

Sea Breeze 65

"Die beste seedorpie in die Tuinroete."

Mossel Bay, Western Cape

Unit 70 Vista Bonita

"A friendly city where I will definitely revisit in the future."

Great Brak River, Western Cape

180degrees @ Outeniqua

"Wat 'n onontdekte juweel! Mens wil dit eintlik stil hou in die hoop dat dit nie gekommersialiseer word en sodoende sy huidige miljieu verloor nie."

Paternoster, Western Cape

Astrandt 2

"Quaint and relaxed."

Kleinmond, Western Cape

Spatalla Holiday Homes - Spatalla 4

"Small town and found it to be safe to walk at night. Did not witness any crime or beggars to harass you. Friendly, helpful and respectful people of the town. Clean town."

Page
Page 621 - Showing 18601 to 18630
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers