Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"Buiten vir wind, nog wind en dan dat die wind amper altyd in Struisbaai en Agulhas waai is dit 'n lekker wegbreek plek. Daar is baie om te sien en die paaie (grond en teer) vat jou na nog interessante plekke."
"Mooi sonsondergang en 'n lekker staproete in die Agulhas park. Lieflike strand en lekker roomys by die hawe."
"Not much to do in Lamberts Bay I must say especially that we couldn't really eat out due to the lockdown. The lunch at Muisbosskerm was simply a feast!"
"Baie mooi en rustig in Franschhoek. Lekker baie restaurante om van te kies!"
"Knysna se landskap is die mooiste deel van die Garden Route en Brenton on Sea is vir seker 'n dorpie waar jy kan ontspan."
"Met strande en pretparke wat gesluit is tydens die inperking, moet ouers meer vindingryk raak met kinders besig hou. Mosselbaai het gelukkig meer as net strand."
"Always great to be in Cape Town but being at the beach during lockdown and not being able to access it leaves a bit of a bitter taste, also couldn’t sip on cocktails or celebrate with champagne for the festivities so we will have to do it again when restrictions are lifted to get the full fun filled experience."
"Wow! Verrassende tuiste en dorpie. Geskiedenis ryk, soos onder andere Kanonkop se kanon. Droë vrugte! Ou geboue en oudhede."
"Ryk aan geskiedenis. Hotel se etes is heerlik en 'n goeie keuse asook 'n móét. Goed geleë tussen nabye strande. 'n Aangename verrassing!"
"Daar is lekker eetplekke, vroulief lief die shopping en daar is interessante baaiplekkies om Gansbaai."