Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 34288 resensies.
Danie S. - 16th March 2017
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Ons hoop hul reën kom spoedig sodat die natuur ook kan herstel na die lushof wat dit gewoonlik is. Die dorpie is pragtig en die mense vriendelik en gasvry.
Alwyn F. - 16th March 2017
staying in Oranjezicht, Wes-Kaap
Verbasend baie jong mense.
Avril A. - 16th March 2017
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Lekker plek om te rus.
Gregoriy Y. - 16th March 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Beautiful place, amazing beaches, good restaurants.
Thelma O. - 16th March 2017
staying in Ladismith, Wes-Kaap
Nie so baie om te doen nie, maar steeds 'n mooi dorpie, eg plattelands.
Estelle D. - 16th March 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Absoluut aan te beveel.
Danie M. - 16th March 2017
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Awesome.
Shaneez K. - 16th March 2017
staying in Klapmuts, Wes-Kaap
Dit is perfek! Hou dit so!
Melissa V. - 16th March 2017
staying in Arniston, Wes-Kaap
Baie mooi dorpie, wens ons kon langer bly.
Michelle B. - 16th March 2017
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Laaiplek Hotel het 'n baie lekker eetplek en hulle kos was heerlik.
Nelmarie V. - 16th March 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Pragtige dorpie!
Diane S. - 16th March 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Die Ghost Story Walk is die moeite werd!
Hanri V. - 16th March 2017
staying in Glencairn, Wes-Kaap
Baie nice.
Jakkie V. - 16th March 2017
staying in West Beach, Wes-Kaap
Die beste uitsig op Tafelberg en alle nodige fasiliteite is in die area.
Shuann D. - 16th March 2017
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Ons gaan baie na Port Owen toe. Ek dink dit is 'n wonderlike plek om weg te breek vir 'n naweek. 'n Mens kan regtig daar lekker rus en ontspan. Oor die algemeen is die mense daar ook baie vriendelik. My hele gesin hou van die plek.
Sandra D. - 16th March 2017
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Heerlik! Jy moet 'n aand die "dorp" se eetplekke en kuierplekke in die straat besoek om die gevoel te kry. Ek het nie een oomblik onveilig gevoel nie.
Mickey F. - 16th March 2017
staying in Robertson, Wes-Kaap
Mooi en vriendelik.
Lari T. - 16th March 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Pragtige kusdorpie.
Liza W. - 16th March 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Montagu bly maar die mooiste.
Hendrik A. - 16th March 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Uitstekend, altyd lekker om Hermanus te besoek!
Ilse N. - 16th March 2017
staying in Kleinbaai, Wes-Kaap
Kleinbaai is rustig en pragtig. Ek dink Kleinbaai kort dalk 'n lekker kafee en restaurant.
Mariska E. - 16th March 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Mooiste dorpie met die lekkerste seekos!
Jan V. - 16th March 2017
staying in Groot-Karoo, Wes-Kaap
'n Uiters interessante omgewing om te besoek.
Errol A. - 15th March 2017
staying in Myoli Strand, Wes-Kaap
Baie mooi strand en ons het ook 'n paar dolfyne gesien.
Merle B. - 15th March 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
'n Lieflike plek.
Susan P. - 15th March 2017
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Ons was al verskeie kere daar ... 'n mens weet wat jy gaan kry!
Laguerenne V. - 15th March 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Wonderlike atmosfeer!
Nic S. - 15th March 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Pragtige plek en wondelike vakansiebestemming.
Craig K. - 15th March 2017
staying in Hemel-en-Aarde Valley, Wes-Kaap
Nice area - full of tourists but nice.
Bronwyn M. - 15th March 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Very tranquil and beautiful. Would definitely visit again!
Anneke H. - 15th March 2017
staying in Mouille Point, Wes-Kaap
.
Rosanne B. - 15th March 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Bloubergstrand het ons harte gesteel.
Rosalie D. - 15th March 2017
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Lovely beaches, good eating places and a fabulous second-hand bookshop!
Kotie B. - 14th March 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos is 'n lieflike dorp met vriendelike mense. Ons het die Boeremark wat op Saterdae gehou word baie geniet.
Francois M. - 14th March 2017
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Die Boord is nie juis 'n toeristebestemming nie, maar 'n goeie woonbuurt om in te bly as besoeker van Stellenbosch en omgewing.
Corrie L. - 14th March 2017
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Stellenbosch se berge, bome en netheid is pragtig Die gebrek aan parkering en erge vervoerknope is 'n kopseer. Ons het Woordfees baie geniet en die pendeldiens was uitstekend!
Christoffel S H B. - 13th March 2017
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Vriendelike mense by die museum, Bontebokpark en ander besienswaardighede, asook by Tyre Mart waar ek my band laat regmaak het. Ek dink Swellendam is 'n absolute juweel.
Martin K. - 13th March 2017
staying in Pinelands, Wes-Kaap
Pinelands is sentraal tot alles geleë, maar bied nie 'n see-aansig nie. Daar is 'n winkelsentrum binne loopafstand van the Chocolate House met 'n baie lekker seekos-restaurant. Die nabygeleë Hog Restaurant is 'n MOET met ongelooflik lekker 'pork belly'. Met spitstyd is dit net baie moeilik om op Forrester Drive in te draai.
Alta T. - 13th March 2017
staying in Brenton-on-Sea, Wes-Kaap
Pragtige omgewing.
Wilna D. - 13th March 2017
staying in Klapmuts, Wes-Kaap
Klapmuts self het nie veel nie, maar talle wynplase naby.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za