Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Struisbaai, Wes-Kaap

Marine 115

"Great for fishing, long beach walks, beautiful pathways and quaint coffee shops."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Oppi See

"Baie sentraal met alles wat jou hart kan begeer. Ons kon maklik Knysna of Mosselbaai besoek, waar daar interessante dinge is om te doen en beleef. Restaurante van elke aard is baie naby."

George, Wes-Kaap

Lientjies Overnight

"Ek is van die omgewing. George en die Tuinroete is ’n moet om te besoek vir besoekers. Werklik ’n paradys met onuitputbare besienswaardighede vir alle behoeftes."

Kleinmond, Wes-Kaap

Honeyrock Cottages

"Lovely little town, not too far from Cape Town."

Kaapstad, Wes-Kaap

Leisure Bay: Alprop Apartments

"Baie lekker om vanaf middel Maart tot middel Mei te kom. Res van die jaar is dit of te koud of te winderig. Ek persoonlik lief die Kaap en bly self hier permanent."

Kaapstad, Wes-Kaap

Treetops

"The most beautiful place in the world."

Velddrif, Wes-Kaap

Weskusverblyf

"Ons is baie beïndruk met Velddrif."

Witsand, Wes-Kaap

Nautilus

"Really enjoy Witsand and will revisit again."

Montagu, Wes-Kaap

Rainbow Glen Guest Cottages

"Net jammer die plek is nie langs die see nie, anders sou ek onmiddellik eiendom daar gekoop het vir ons aftrede."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

@ Mango's

"Mooi skoon en vriendelike dorp. Het ongelukkig op pad na Spur ‘n klompie manne sien baklei in die hoofstraat."

Knysna, Wes-Kaap

Goose Cottage

"Uitstekende vakansiebestemming."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

O So Kozi

"Dit was heerlik om om Robberg te stap."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Jollie Patrollie

"Hartenbos is tops!"

Citrusdal, Wes-Kaap

Marcuskraal Chalets

"Nie veel om te doen."

Montagu, Wes-Kaap

Mountain View @ The Little Gem

"Baie om te sien. Jammer vir Lockdown."

Mosselbaai, Wes-Kaap

De Branders woonstel 67

"Lieflikste vakansiedorp met baie ontspanning."

Knysna, Wes-Kaap

Goose Cottage

"We are regular visitors to Knysna, but are very selective where we stay. We avoid anything close to the centre of town."

Gouritz, Wes-Kaap

Fisherman's Post

"Great fishing destination."

Witsand, Wes-Kaap

The Whale Place

"Good fishing venue."

Boland, Wes-Kaap

De Hoop Cottages

"As mens so omring is met die natuur en jy kyk na die berge dan vergeet jy regtig van al jou bekommernisse."

Struisbaai, Wes-Kaap

Seewaarts

"Net meer bekostigbare eetplekke."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Aloe @ the Sea

"Mosselbaai is een van Suid-Afrika se skoonste en bes-bestuurde dorpe. Dis oral sigbaar en daarom was dit vir ons 'n plesier om daar vakansie te hou."

Elandsbaai, Wes-Kaap

The Berries

"Elandsbaai is a hidden gem. The beach is awesome and unspoilt."

George, Wes-Kaap

Loerie @ Colnera

"Dit is die mooiste plek in die wêreld. George is so skoon en baie veilig. Wat 'n verligting van Pretoria. Die berge is so mooi. Baie vir klein kinders om te doen."

Barrydale, Wes-Kaap

Sandy's Place

"Dit is 'n baie rustige en intieme dorpie wat baie warm kan word, maar ek sal weer gaan net in die winter volgende keer."

Kaapstad, Wes-Kaap

1 Tivoli

"Die heel beste vakansiebestemming!"

Tulbagh, Wes-Kaap

Fraaigelegen Farm

"Ons was daar in lockdown 3 en die meeste van die wynplase was toe."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

@ Mango's

"Goeie oornagplek vanaf Gauteng!"

Blad
Blad 642 - Wys 19231 tot 19260
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang