Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Lamberts on the Bay

"Dis 'n belewenis om die voëlbewarings-eiland te besoek en om by Muisbosskerm te gaan seekos eet!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Krystal Beach Hotel

"Beautiful as always."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Boord Gastehuis

"Besondere geskiedkundige en skilderagtige omgewing."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Altelekker by die See

"Sal enige vriend en familie aanbeveel."

Paternoster, Wes-Kaap

Moschel

"Ons gunstelingvakansiedorp - ons gaan altyd terug."

Napier, Wes-Kaap

Suntouched Inn

"Napier is 'n baie mooi skoon plattelandse dorpie naby baie bestemmings en mooi roetes."

Ashton, Wes-Kaap

Terrace Hill Guesthouse

"Besoek gerus die wynplaas, dis pragtig!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Marina Views

"Live here. Love it here."

Swellendam, Wes-Kaap

Aan de Oever Guest House

"Vreeslike mooi dorp met vriendelike mense. Ons het by Republiek van Swellendam geëet en sal dit vir almal aanbeveel! Ons was daar oor 'n tyd wat baie besighede toe was (Kersfees) so kon nie eintlik meer winkeltjies besoek nie."

Prins Albert, Wes-Kaap

Saxe-Coburg Lodge

"Wonderlike dorpie wat besoek moet word."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Steenbokkie Nature Reserve

"Pragtige plek as 'n halfpad russtop."

Knysna, Wes-Kaap

Villa Afrikana Guest Suites

"Dink aan aftree opsie van wee die ligging en die kosmopolitaanse bevolking."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Villa Anna Katarina

"Riebeek Kasteel is 'n moet op enige reisplan."

George, Wes-Kaap

Lekkerdoeks

"Wonderlike skoon en veilige dorp!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Mooring House

"Die Kaapse omgewing is so spesiaal. Daar is elke keer iets nuuts om te doen."

Tesselaarsdal, Wes-Kaap

Otium Oasis

"Dis 'n lekker wegkom plek. Regtig 'n area on weg te kom van die besige stadslewe."

Boland, Wes-Kaap

Kimi's Self-Catering Cottage

"It is a nice feeling to be out in nature, to explore the winelands, wine routes and great restaurants."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Klein Afrika Wegbreek

"Ek sal maklik permanent daar kom bly."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Bakgat Blyplek

"'n Ou historiese en interessante dorp en omgewing wat meer as net oorslaap en aanry regverdig. Bly gerus vir meer as een nag en verken en geniet wat die omgewing bied."

Gansbaai, Wes-Kaap

Sunset Bliss

"Gansbaai is ’n fantastiese dorpie met die mooiste mense wat altyd groet en loop met ’n glimlag."

Gansbaai, Wes-Kaap

Sunset Bliss

"This is the first time I have been to Gansbaai. Besides the amazing walks you take with your family there is also different beaches you can go to, each with its own unique scenery. The best part of Gansbaai is the friendly people."

Gansbaai, Wes-Kaap

Zeezicht Oceanfront

"Small town, but plenty of restaurants and a great little shop to buy fresh fish."

Mosselbaai, Wes-Kaap

CBS Accommodation

"Mosselbaai jou lekker ding!"

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Wagon Wheel Country Lodge

"Ons was vriendelik by die vulstasie en winkel behandel toe ons later die middag 'n paar inkopies gedoen het en brandstof ingegooi het."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Aan't See House and Apartment

"I fell in love with all the friendly people of Lamberts Bay! Locals creating the most beautiful crafts made up of sea shells. Crayfish & lovely fresh fish from the boats (in allowed season with a permit that can be taken out at the post office. Pharmacy, Spar, OK Mini Mart & various other shops stocked up with everything you could possibly need. Restaurants serving lovely fresh seafood. Not forgetting the beautiful coastline! Lamberts Bay is a must for the bucket list!"

Prins Albert, Wes-Kaap

The Cottage

"Pragtige dorpie!"

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Little Lamb

"As dit nie was vir die N1 wat deur Beaufort-Wes gaan nie, sal nie baie toeriste daar stop nie. Dis 'n goeie plek om te stop en oor te slaap."

Mosselbaai, Wes-Kaap

View 180

"Ons hou al meer as 20 jaar vakansie in Mosselbaai en vir ons is dit die perfekte vakansie bestemming."

Kaapstad, Wes-Kaap

302 Ocean View

"Baie skoon en netjies met prentjie mooi berge en strande."

Blad
Blad 653 - Wys 19561 tot 19590
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang