Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 38813 resensies.
Tamson Danielle D. - 22nd December 2017
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Dis 'n pragtige plek en dis 'n goeie plek as jy rustigheid soek.
Menwil G. - 22nd December 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Gaan eet gerus by Ka’roo Deli.
Leon N. - 22nd December 2017
staying in Knysna, Wes-Kaap
Knysna seems to be a well known tourist attraction, and one can see why.
Anneke L. - 22nd December 2017
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Sielsplek.
Adele S. - 22nd December 2017
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Gereelde besoekers aan Heroldsbaai, jaarliks.
Janine S. - 21st December 2017
staying in Sentraal Mosselbaai, Wes-Kaap
Dit was so lekker egte Suid Afrikaanse mense en omgewing. Pragtige klein dorpie.
Annelie V. - 21st December 2017
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Mooiste strand in SA!
Selvin H. - 21st December 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Die wind waai baie!
Natasha F. - 21st December 2017
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Oulike dorp, stilte.
Tjaart D. - 21st December 2017
staying in Klaarstroom, Wes-Kaap
Wens dit was nader aan Gauteng!
Leandra M. - 21st December 2017
staying in Knysna, Wes-Kaap
Een van my gunsteling bestemmings!
Johan W. - 21st December 2017
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Naby die see en rustig!
Corrine B. - 21st December 2017
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Ons is deur 'n vriendin rondgewys. Het nie van al die oulike plekke geweet nie. Heerlike kase, wyn, kos, walvisse kyk. Sal beslis weer na Gansbaai gaan.
Richard T. - 21st December 2017
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Pragtige plek. Sal dit hoogs aanbeveel.
Mariette M. - 21st December 2017
staying in Danabaai, Wes-Kaap
Geen, die plekkie is voorwaar 'n diamand in onse mooie SA.
Isaac M. - 21st December 2017
staying in Table View, Wes-Kaap
It's ok.
Merten V. - 21st December 2017
staying in Groot-Karoo, Wes-Kaap
Fantasties, skoon lug, mooi sterre en stilte.
Romijn S. - 21st December 2017
staying in Klapmuts, Wes-Kaap
Klapmuts is huis vir 'n hele klompie top wynplase, pragtig.
Pieter A. - 21st December 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Baie lekker, geniet dit daar.
Elizabeth L. - 21st December 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige skoon en rustige vakansie oord.
Christine M. - 21st December 2017
staying in Glencairn, Wes-Kaap
Dit was heelwat meer winderig aan die kant van die berg.
Drienie J. - 21st December 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Awesome! Ons gaan beslis weer daar bly net langer.
Margaret Johanna M. - 21st December 2017
staying in Witsand, Wes-Kaap
Wonderlike plek!
Michael V. - 21st December 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Dit was vir ons baie stil, met min restaurante oop. Gholf was lekker en pragtige streek en dorp.
Ebeth D. - 21st December 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Van die lekkerste vakansiebestemmings in SA.
Adam L. - 21st December 2017
staying in Capri, Wes-Kaap
Beautiful area with scenic views. Nice place for a getaway. One with nature.
Carlo J. - 21st December 2017
staying in Vermont, Wes-Kaap
Dis 'n uitstekende area.
Estelle M. - 21st December 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Pragtige plekkie, vriendelike mense, topklas restaurante en goeie waarde vir geld.
Annetjie T. - 21st December 2017
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Als wat 'n mens nodig het is daar.
Madelyn C. - 20th December 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Beauford-Wes is ook 'n lekker dorp. Mense is baie vriendelik.
Gert K. - 20th December 2017
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Te besig vir my hierdie tyd van die jaar, sal werk vir die meeste mense.
Gerrit V. - 20th December 2017
staying in Riebeek-Wes, Wes-Kaap
Mens het meer as een dag nodig om alles te besoek.
Camelita B. - 20th December 2017
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Dis wonderlike plek, maar mens kan sien waar jy regtig inpas na jou booking.
Danie S. - 20th December 2017
staying in Upper Old Place, Wes-Kaap
Upper Old Place is nie noodwendig 'n toeristebestemming nie, maar vorm deel van die groter Knysna wat 'n wonderlike toeristebestemming is met talle lieflike plekke om te besoek. Die Vrydagaand mark van die Montesori Skool is 'n moet! Brenton, Sedgefield met Saterdag mark, Plettenbergbaai en Buffelsbaai is in 'n radius van 80 km bereikbaar. Voorwaar die middelpunt van 'n menigte interessante vakansie-aktiwiteite!
Jan V. - 20th December 2017
staying in Elandsbaai, Wes-Kaap
Elandsbaai is 'n baie klein dorpie met baie mooi natuurskoon en ongerepte strande. Vir dié wat wil wegkom van die gejaag en harwar is dit die ideale bestemming. Die mense is vriendelik en alles is binne loopafstand. Daar is winkeltjies wat die nodige voorraad aanhou, maar bring liewers jou eie voorraad saam. Die kinders het dit geniet om te probeer branderplankry en daar is wet suits te huur. Die water kan nie regtig sonder een aangedurf word. Lang ente stap op die strand is 'n moet en dis heerlik om saans die mooi sonsondergange te geniet. Die trein wat gereeld verby gaan pla glad nie en was besonders om te sien en te probeer trokke tel.Al wat gepla het is die verskriklike verwaarlosing en vullis is by die grot. Dis 'n baie rustige bestemming.
Alrika V. - 20th December 2017
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Beslis 'n vakansiebestemming, veral vir gesinne.
Ettienne C. - 20th December 2017
staying in De Rust, Wes-Kaap
Lekker plek.
Cindy H. - 20th December 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Baie lekker en rustige plek. "Rustic, laid back" atmosfeer.
Anna-Maria F. - 20th December 2017
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Pringlebaai is 'n wonderlike toeristebestemming. Vriendelike mense en heerlike rustigheid. Beslis aanbeveelbaar!
Rae G. - 20th December 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Prins Albert was 'n verassing en ons sal graag weer daar wil oorbly op pad Kaapstad toe.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]