Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37389 resensies.
Dawie F. - 27th September 2017
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Lekker plattelandse dorp wat meer waardeer sal word in die somer.
Even B. - 27th September 2017
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Uitstekende vakansiebestemming!
Aletta F. - 27th September 2017
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Die Spar voorsien jou van als en die mense is vriendelike en diens flink.
Stephanie D. - 27th September 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Mooiste plek in die wêreld.
Aletta F. - 27th September 2017
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Daar is soveel karakter en mooi plekkies, die mense is vriendelik en behulpsaam.
Ganief G. - 27th September 2017
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Die weer was uitstekend.
Linda V. - 27th September 2017
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Great plek, baie skulpies om op te tel! Gawe en vriendelike mense!
Madeleine S. - 27th September 2017
staying in Kuilsrivier, Wes-Kaap
Kuilsrivier is 'n aangename gedeelte van die Kaap - 'n perfekte bestemming vanwaar jy die Kaap kan verken. Die winkelsentrums in die nabyheid bied alles wat jy nodig het, wat dit baie gerieflik maak.
Carla W. - 27th September 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Sorg dat jy 'n goeie GPS het as jy nie die Kaap ken nie, 'n mens kan lekker verdwaal.
Elaine H. - 27th September 2017
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Pragtige, stil juweel.
Jackie V. - 27th September 2017
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Pragtige dorp met vriendelike inwoners en uiters goeie diens!
Louwallen V. - 27th September 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Ideale bestemming vir ontspanning.
Elizma A. - 27th September 2017
staying in Kenridge, Wes-Kaap
Hoogs aan te beveel!
Lauren W. - 27th September 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Ons uitsig oor Bloubergstrand het ons sprakeloos gelaat. Sjoe! Dis te mooi vir woorde!
Zonia J. - 27th September 2017
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
Ek, my familie en vriende gaan elke keer terug Agulhas toe omdat dit so 'n pragtige en aangename plek is, en dit is ook ideaal vir hengel.
Leza V. - 27th September 2017
staying in Bonnievale, Wes-Kaap
Baie mooi dorpie
Monique W. - 27th September 2017
staying in Kenilworth, Wes-Kaap
Beautiful.
Jani F. - 27th September 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie lekker dorp. Was redelik maklik om sekere paaie te kry, maar van dit is maar versteek.
Andrew B. - 27th September 2017
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Mal oor die plekkie.
Windie H. - 27th September 2017
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Lieflike plek!
Lynette L. - 26th September 2017
staying in Porterville, Wes-Kaap
Ons was aangenaam verras deur die natuurskoon. Dis so naby aan Kaapstad. Ons sal so 'n uitstappie vir enigeen aanbeveel. Die proteas wat vir R10 op die basaar te koop was is 'n mooi aandenking om huis toe te neem. Die dame by die toeriste buro was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sou graag die museum wou besoek, maar kon niemand kry om die klokkie te antwoord nie, alhoewel die deur oop was. Die winkel Delicious bestaan nie meer nie, maar dit word nog op die webblad aangedui.
Irma K. - 26th September 2017
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Interessant en opwindend.
Irma K. - 26th September 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Mooi dorp.
Auline R. - 26th September 2017
staying in Arniston, Wes-Kaap
Beste plek om te wees!
Esther S. - 26th September 2017
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Jongensfontein is seker een van die mooiste kusdorpies langs ons kus. Sekerlik 'n plek waar almal een maal moet besoek.
Annemie D. - 26th September 2017
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Pragtig dorp in baie mooi omgewing. Lekker om 'n skoenfabriek met vriendelike diens raak te loop en koop.
Llewellyn T. - 26th September 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Beautiful Town, SPAR well stocked staff very friendly. Filling Station staff very friendly. Pizzas from 'Meeurots Restaurant' above the SPAR were not edible, service exceptionally slow. Pharmacy, Pharmacist was exceptionally helpful, in helping with medication that would be compatible with my chronic medications and heart bypass.'Beaches Restaurant & Bar' stunning position, magic service & hospitality. 'Lulas Restaurant' we phoned a number of times, left a message, not sure if they are in business. 'Die Stal' served a fair breakfast within an adequate service time. Beulah Farm Deli, good coffee, good food, breakfast by the gram weight, good service. Will visit Yzerfontein again.
Edward P. - 26th September 2017
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Lieflike dorp.
Talana V. - 26th September 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Inwoners is vriendelik en hulpvaardig. Wonderlike rustige Karoo bestemming wat besoekers met ope arms ontvang. Veral die personeel by die Swartberg Hotel het ons laat welkom voel en was professioneel en vriendelik te alle tye. 'n Moet besoek dorp.
Riana D. - 26th September 2017
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Lekker restourant by De Dekke en 'n groot Spar wat iets van alles het.
Fred B. - 26th September 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Beslis nie ver van die stad nie en Blouberg het pragtige strande.
Amanda V. - 26th September 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Die padwerke is nogal 'n groot probleem en dit veroorsaak baie stop en ry. Dit was nogal moeilik om by ons plekkie uit te kom want die pad was toe a.g.v. die padwerke.
Gerrida B. - 26th September 2017
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Beautiful!
Elsie B. - 26th September 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Mooi skoon dorp met vriendelike mense en interessante plekke om te besoek.
Riaan S. - 26th September 2017
staying in Swellendam, Wes-Kaap
'n Dorp vol bekoring.
Damon M. - 26th September 2017
staying in Touwsrivier, Wes-Kaap
Very quiet. Perfect if you want to get away from the buzz of the city.
Frans D. - 26th September 2017
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Wees maar bedag op rondloper jonges. Met ons verblyf was daar ouer mense gestoot, gestamp en bevrees gelaat. Polisie was ingeroep maar kon nie die dader opspoor nie. Lekker gekuier en geëet by verskeie restourante. Vetplantjie skou was baie interessant. Die omgewing het pragtige natuur en rondry in die berge was opwindend.
Jacques M. - 26th September 2017
staying in Grabouw, Wes-Kaap
Het by 'n paar plekke ingeloer: Hickory Shack - lekker kos, ciders sal ek 'n mis gee maar baie lekker stout; Almenkerk wynplaas was tops; Honingklip - great 4x4 roete en bierproelokaal.
Hannelie B. - 26th September 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Vir vlieërplankry is dit perfek. Lyk of die dorp/strand oor die algemeen troeteldiervriendelik is wat dit vir die hele gesin baie lekker maak.
Angelique S. - 26th September 2017
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Wonderlik.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]