Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.

George, Western Cape

Happi Nes

"Fantastiese, veilige en rustige dorp waar alles nog werk! Hou so aan George!"

Lamberts Bay, Western Cape

Soli Deo Gloria

"Daar was verskriklik baie bedelaars."

Mossel Bay, Western Cape

CBS Accommodation

"Restaurante maak te vroeg toe."

Prince Albert, Western Cape

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Quaint, clean and we would love to visit again some time."

St Helena Bay, Western Cape

Duifieklip

"Pragtig, ongekunsteld en eg!"

Cape Town, Western Cape

Getaway Self-catering Tygervalley

"Kaapstad is die mooiste stad in die hele wêreld. Soveel om te sien en te besigtig."

Struisbaai, Western Cape

12 on Golf

"Struisbaai is 'n baie gerieflike plek. Beslis reg vir 'n wegbreekkans en ontspanning."

McGregor, Western Cape

The Barn McGregor

"The perfect isolated getaway with quirky restaurants and wonderful wilderness spaces."

Paternoster, Western Cape

Ahoy Cottage 4

"I would recommend eating at The Noisy Oyster. We had fabulous (enormous) oysters and the best hospitality and service. So much so that we went there twice during our weekend stay. Camilla also has a quaint shop adjoining the property and make superb coffee and other treats."

Paternoster, Western Cape

Asteroidea

"Paternoster is 'n pragtige vissersdorpie; baie mooi view na die see."

Hermanus, Western Cape

Eastcliff Cottage

"Ek besoek al jare lank Hermanus en dit bly vir my die ideale vakansiebestemming met 'n oorvloedige aanbieding van besienswaardighede en lekker kuierplekke - markies, wynroete, restaurante, natuurparke met staproetes, antieke handelaars, ens. Onmoontlik om alles met een besoek te sien of te ervaar, so daar is altyd rede om terug te gaan."

Riebeek-Kasteel, Western Cape

Absolute Castillo

"Ek is mal oor Riebeek-Kasteel."

St Helena Bay, Western Cape

Pier Pleasure

"Dit is 'n pragtige dorpie."

Gansbaai, Western Cape

A103 Whale Cove

"Net 'n lekker reis-afstand vanaf die Kaap, die kinders raak nie te gou moeg en verveeld nie. Dorpie is nog eg plattelands (wat ons baie waardeer het), en strate en sypaadjies skoon en netjies."

George, Western Cape

VoelFrey

"Amazing town to visit."

Knysna, Western Cape

Amber Guest Lodge

"Die paaie kort bietjie werk, maar verder aan is dit 'n baie mooi dorp."

Swellendam, Western Cape

Hermitage Huisies

"Quaint, tranquil with so so much to explore. Need to go back."

Oudtshoorn, Western Cape

Cango Accommodation Units

"Daar is verskeie roetes en bergpasse om te ry vir die entoesiaste."

Gansbaai, Western Cape

Oom Piet Accommodation

"Pragtige rustige se dorp."

Cape Town, Western Cape

The Boardwalk Accommodation

"Een van die bestes in die wêreld."

Swellendam, Western Cape

Gaikou Lodge

"Stunning plek met wonderlike eetplekke."

Yzerfontein, Western Cape

Emmaus-On-Sea

"Baie mooi netjiese dorp. Vriendelike mense."

Wilderness, Western Cape

Infinity Blue Luxury Accommodation

"Moenie vergeet om die Map of Africa te besoek wanneer jy in die Wildernis kom nie. Dit is asemrowend mooi."

Riebeek-Kasteel, Western Cape

De Oude Kasteel Guesthouse and Country Cottages

"Riebeek-Kasteel is 'n pragtige dorpie wat jou bekoor van dat jy arriveer tot jy moet ry, en dan besef jy, jy wil nie hier weggaan nie. "

Swellendam, Western Cape

33 Berg Self-Catering

"Stunningly beautiful town."

Cape Town, Western Cape

205 New Cumberland

"Baie skoon en netjies."

Struisbaai, Western Cape

Erika

"The color of the ocean looks like a tropical Island. Lots of nice spots for coffee or any other eat outs. Beach walks, fishing (which is why we were there) and my husband enjoys mountain biking there too."

Page
Page 673 - Showing 20161 to 20190
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers