Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 34288 resensies.
Albert M. - 26th December 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Die Swartbergpas na Oudshoorn is baie aanskoulik, veral in die voormiddag voor dit warm raak.
Lindi L. - 26th December 2016
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Fantastiese bestemming! Sentraal geleë en ideaal vir 'n wynplaas-kuier!
Juandre M. - 26th December 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie mooi plekke om te sien. Cango Caves is 'n moet. Het baie lekker by Karoopot Restaurant geëet. Pragtige berge.
Tracey D. - 26th December 2016
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Ons sal weer terugkeer Sedgefield toe. Dit was baie lekker.
Cyndie D. - 26th December 2016
staying in Mosselbaai Gholflandgoed, Wes-Kaap
Dis die moeite werd om by die klubhuis ontbyt te gaan eet.
Hendrik B. - 26th December 2016
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Fantastiese bestemming vir my as Afrikaner. Die ver ry vanaf Limpopo was deur en deur die moeite werd.
Carin M. - 26th December 2016
staying in Velddrif, Wes-Kaap
'n Ongeslypte diamant. Hou dit so.
Tom K. - 25th December 2016
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
'n Wonderlike ervaring. Die strand is seker een van die bestes sover ... skoon en toeganklik. Ons het beslis 'n wonderlike naweek in Yzerfontein gehad. Die winkels wat ons besoek het was netjies en het alles gehad wat ons benodig het.
Marissa L. - 25th December 2016
staying in Worcester, Wes-Kaap
Alle diensverskaffers waarmee ek in Worcester in kontak was en mee besigheid gedoen het was uitstekend!
Ninette M. - 25th December 2016
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Gordonsbaai is fantasties!
Christa L. - 25th December 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Fantasties.
Schalk J. - 25th December 2016
staying in Bellville, Wes-Kaap
Come to Bellville and see why!
Sanmarie O. - 25th December 2016
staying in Bonnievale, Wes-Kaap
Pragtige klein dorpie tussen die wynlande.
Merentia W. - 24th December 2016
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
As jy in Sedgefield vakansie hou moet jy na die naburige dorpe ry vir vermaak.
Judy F. - 24th December 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Nice place, friendly and interesting, just too hot.
Sonja B. - 24th December 2016
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
Lyk na 'n baie lekker plek.
Alan T. - 24th December 2016
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
We enjoyed the country lifestyle away from large shopping centres and hordes of people. The area appeared to be safe and we did not feel threatened at all when walking on the various beaches. The birdlife, including the African penguin colony was great. A main attraction for us was the Harold Porter National Botanical Garden which we visited on 3 occasions to undertake walks and to eat at the restaurant.
Eugene D. - 24th December 2016
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Indien jy gaan ... Geniet elke oomblik!
Pieter S. - 24th December 2016
staying in Paarl, Wes-Kaap
Pragtig soos altyd!
Graham W. - 24th December 2016
staying in De Rust, Wes-Kaap
Baie aangenaam.
Michele M. - 24th December 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Ek is verlief op Prins Albert ... mooiste dorpie.
Khare O. - 24th December 2016
staying in Worcester, Wes-Kaap
A clean town. Easily navigatable and well stocked!
Rhyno V. - 24th December 2016
staying in Knysna SSB, Wes-Kaap
Perfek vir die sakpasreisiger.
Helen M. - 23rd December 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Oudtshoorn is 'n dorp met baie geskiedenis en besienswaardighede en is uiters veilig om in te beweeg, selfs saans.
Anza G. - 23rd December 2016
staying in George, Wes-Kaap
George is naby bekende plekke soos Knysna en Plettenbergbaai. George is meer bekostigbaar en boonop ook mooi. Daar was nie veel inligting oor wat George vir besoekers bied nie, veral nie vir kinders nie - iets wat aandag kort.
Lettithea B. - 23rd December 2016
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Lovely place!
Lettithea B. - 23rd December 2016
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaapstad is puik!
Vicky V. - 23rd December 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Pragtige dorpie met vriendelike mense ... mal daaroor!
Dirk B. - 23rd December 2016
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Uitstekend en sentraal.
Johann T. - 23rd December 2016
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Die dorpie self is klein, maar dit is lekker naby baie dinge om te doen en te sien.
Naomie J. - 23rd December 2016
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Lieflike geskiedkundige dorp. Sal graag meer tyd daar wou bestee.
Annalize L. - 23rd December 2016
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Baie lekker eetplekke.
Jeffrey H. - 23rd December 2016
staying in Strand, Wes-Kaap
Pragtige strande, baie skoon.
Johan Z. - 23rd December 2016
staying in Darling, Wes-Kaap
Natuurlik was Evita se Perron fantasties, asook Darling Brew en Darling Cellars.
Marius D. - 23rd December 2016
staying in Prince Albert Road, Wes-Kaap
Pragtige dorpie.
Marius D. - 23rd December 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Lekker plek!
Petronella H. - 23rd December 2016
staying in Kommetjie, Wes-Kaap
Wonderful for a family holiday.
Nico C. - 23rd December 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Daar moet aandag gegee word aan die standaard van die toeristebedryf in Oudtshoorn, want ons sien jaar na jaar hoe dit agteruit gaan. Gedurende vakansietye behoort daar verlengde besigheidsure te wees veral by die eetplekke en dit kan nie Sondae toe wees nie.
Frans B. - 23rd December 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Wonderlike eetplekke, lekker groot strand. Ons was vreeslik gewaarsku oor die kriminele elemente deur verskeie mense. Ons het geen insidente gehad nie, maar het deurentyd onveilig gevoel. Nie hoe ek saam met my familie wil ontspan nie.
Andre J. - 22nd December 2016
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Ons was daar buite die blommetyd, net 'n oornag plek vir ons.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za